{"id":14362,"date":"2020-03-24T09:18:09","date_gmt":"2020-03-24T07:18:09","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=14362"},"modified":"2020-11-23T13:07:25","modified_gmt":"2020-11-23T11:07:25","slug":"dissipline","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/dissipline\/","title":{"rendered":"Dissipline"},"content":{"rendered":"<p>Dissipline kom in baie vorme voor deesdae.<\/p>\n<p>Lystraf is nou teen die wet, maar sommige ouers sien nie die skade in \u2018n ligte pakslae of raps op die hand nie. Party ouers beloon goeie gedrag met plakkers of trek sakgeld af vir slegte gedrag. Ander ouers sien \u2018n verandering in gedrag na \u2018n paar minute van stiltetyd in die hoek en ander glo weer \u2018kinders is kinders en ons moet hulle laat wees\u2019.<\/p>\n<p><em>Too often we forget that discipline really means to teach, not to punish. A disciple is a student, not a recipient of behavioural consequences.<br \/>\n\u2013 Dr Dan Siegel (The Whole-Brain Child).<\/em><\/p>\n<p>Die manier waarin ouers gedissiplineer was as kind het \u2018n invloed op die manier hoe hulle hul kinders gaan dissiplineer. Deesdae daag kenners ouers uit om hierdie denkwyse te verander en die patroon te breek. Hulle reken dis \u2018n moet \u2013 ons het so groot geword ja, en ons is \u2018normaal\u2019 (soms), maar ons kinders word groot gemaak in \u2018n ander tyd, vir \u2018n ander w\u00eareld.<\/p>\n<p>Geweld lei na geweld\u2026 Hoe moet kinders leer om nie maatjies te slaan nie, maar wanneer Mamma of Pappa raadop is draai hulle dan na geweld?<\/p>\n<p><em>Thinking of your child as misbehaving, disposes you to think of punishment. Thinking of your child as struggling to handle something difficult, encourages you to help them through their distress.<br \/>\n<\/em><em>-Helping Kids Rise<\/em><\/p>\n<p>Stoute-hoekie of \u201ctime-out\u201d kan weer die oorsaak wees dat kinders wegdraai van hulle ouers af in moeilike situasies of as tieners hulle vriende verkies om probleme mee te bespreek eerder as hul ouers. In oorweldigende tye as kleuters, het hul ouers gekies om hulle te isoleer eerder as om hulle te vertroos. Kinders word ook niks wyser oor hulle eie emosies nie, maar dink dalk hulle moet die emosie eerder onderdruk anders gaan hulle alleen sit. Meer sensitiewe kinders kan dit selfs ondervind as \u2018n vernedering.<\/p>\n<p><strong>Paar positiewe riglyne<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Hou op skree, probeer eerder hulle aandag aflei.<\/li>\n<li>Vermy kragmetings. Verwyder jouself eerder van die situasie en gaan blaas stoom af in die kamer of tel van 20 agteruit.<\/li>\n<li>Wys goeie gedrag uit en maak \u2018n ophef daarvan. Dit kan kinders aanmoedig na meer positiewe aandag te streef.<\/li>\n<li>Stel grense. Kinders soek na riglyne \u2013 party kenners glo dit laat kinders veilig voel.<\/li>\n<li>Aanvaar sommige gedrag is ouderdoms verwant en sal met tyd verbeter.<\/li>\n<li>Kies watter geveg is die oorlog werd en kies om die res te laat gaan. Probeer sover as moontlik ook die situasies vermy. Soms is die antwoord net \u2018n peuselhappie of middagslapie weg.<\/li>\n<li>Hou die band met jou kind sterk deur genoeg kwaliteit tyd saam met jou kind te spandeer. Dit verseker dat hulle die vrymoedigheid het om oop te maak oor hulle emosies, frustrasies en vrese.<\/li>\n<li>Verduidelik ook aan hulle die verloop van situasies en dat die keuse altyd by hulle l\u00ea. Byvoorbeeld: as hulle kies om nie \u2018n warm baadjie aan te trek nie, gaan hulle koud kry. En los hulle om dit soms vir hulself dan te kan ervaar (\u2018n ligte briesie sal niemand siek maak nie \ud83d\ude0a). So kan hulle besef dat keuses nagevolge het.<\/li>\n<li>Hou in gedagte, ons kan nie verwag ons kinders moet beter optree deur hulle slegter te laat voel oor hulself nie. L\u00ea klem daarop dat die <strong>gedrag en optrede<\/strong> sleg of eerder ongewens is en nie die kind self nie.<\/li>\n<li>\u2018n Sagter aanslag beteken nie dat kinders nie re\u00ebls hoef te volg nie, of dat die ouers nie in beheer is nie. Probeer empatie wys terwyl jy by die re\u00ebls bly. Kinders gaan huil en opstandig wees, so dis ons werk om hulle te help om die frustrasie te oorkom maar terselfde tyd te laat weet dat jy nie die re\u00ebls gaan buig as gevolg van trane of tantrums nie.<\/li>\n<li>Probeer die situasie met jou ouer kind bespreek (wanneer almal kalm is) en maak jou kind deel van die probleem oplossing.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Kinders se persoonlikhede, geaarthede, geskiedenis, omstadighede en ouers verskil &#8211; so kinders gaan anders optree in verskillende situasies en anders reageer teenoor verskillende vorme van dissipline. Kyk wat gaan die beste werk vir julle gesin.<\/p>\n<p>Ek los julle met \u2018n laaste na gedagte:<\/p>\n<p><em>If your child\u2019s value is based on their ability to be obedient, they are not safe.<br \/>\n<\/em><em>\u2013 Ralphie Simply on purpose<\/em><\/p>\n<p>Deur Zanje Kromhout<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dissipline kom in baie vorme voor deesdae. Lystraf is nou teen die wet, maar sommige ouers sien nie die skade in \u2018n ligte pakslae of raps op die hand nie. Party ouers beloon goeie gedrag met plakkers of trek sakgeld af vir slegte gedrag. Ander ouers sien \u2018n verandering in gedrag na \u2018n paar minute van stiltetyd in die hoek en ander glo weer \u2018kinders is kinders en ons moet hulle laat wees\u2019. Too often we forget that discipline really means to teach, not to punish. A disciple is a student, not a recipient of behavioural consequences. \u2013 Dr Dan Siegel (The Whole-Brain Child). Die manier waarin ouers gedissiplineer was as kind het \u2018n invloed op die manier hoe hulle hul kinders gaan dissiplineer. Deesdae daag kenners ouers uit om hierdie denkwyse te verander en die patroon te breek. Hulle reken dis \u2018n moet \u2013 ons het so groot geword ja, en ons is \u2018normaal\u2019 (soms), maar ons kinders word groot gemaak in \u2018n ander tyd, vir \u2018n ander w\u00eareld. Geweld lei na geweld\u2026 Hoe moet kinders leer om nie maatjies te slaan nie, maar wanneer Mamma of Pappa raadop is draai hulle dan na geweld? Thinking of your child [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":14363,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-14362","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-discipline"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Dissipline - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/dissipline\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dissipline - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dissipline kom in baie vorme voor deesdae. Lystraf is nou teen die wet, maar sommige ouers sien nie die skade in \u2018n ligte pakslae of raps op die hand nie. Party ouers beloon goeie gedrag met plakkers of trek sakgeld af vir slegte gedrag. Ander ouers sien \u2018n verandering in gedrag na \u2018n paar minute van stiltetyd in die hoek en ander glo weer \u2018kinders is kinders en ons moet hulle laat wees\u2019. Too often we forget that discipline really means to teach, not to punish. A disciple is a student, not a recipient of behavioural consequences. \u2013 Dr Dan Siegel (The Whole-Brain Child). Die manier waarin ouers gedissiplineer was as kind het \u2018n invloed op die manier hoe hulle hul kinders gaan dissiplineer. Deesdae daag kenners ouers uit om hierdie denkwyse te verander en die patroon te breek. Hulle reken dis \u2018n moet \u2013 ons het so groot geword ja, en ons is \u2018normaal\u2019 (soms), maar ons kinders word groot gemaak in \u2018n ander tyd, vir \u2018n ander w\u00eareld. Geweld lei na geweld\u2026 Hoe moet kinders leer om nie maatjies te slaan nie, maar wanneer Mamma of Pappa raadop is draai hulle dan na geweld? Thinking of your child [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/dissipline\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-03-24T07:18:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:07:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Dissipline\",\"datePublished\":\"2020-03-24T07:18:09+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:07:25+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/\"},\"wordCount\":719,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/disp.png\",\"articleSection\":[\"Discipline\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/\",\"name\":\"Dissipline - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/disp.png\",\"datePublished\":\"2020-03-24T07:18:09+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:07:25+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/disp.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/disp.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/dissipline\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dissipline\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dissipline - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/dissipline\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dissipline - Besige Breintjies","og_description":"Dissipline kom in baie vorme voor deesdae. Lystraf is nou teen die wet, maar sommige ouers sien nie die skade in \u2018n ligte pakslae of raps op die hand nie. Party ouers beloon goeie gedrag met plakkers of trek sakgeld af vir slegte gedrag. Ander ouers sien \u2018n verandering in gedrag na \u2018n paar minute van stiltetyd in die hoek en ander glo weer \u2018kinders is kinders en ons moet hulle laat wees\u2019. Too often we forget that discipline really means to teach, not to punish. A disciple is a student, not a recipient of behavioural consequences. \u2013 Dr Dan Siegel (The Whole-Brain Child). Die manier waarin ouers gedissiplineer was as kind het \u2018n invloed op die manier hoe hulle hul kinders gaan dissiplineer. Deesdae daag kenners ouers uit om hierdie denkwyse te verander en die patroon te breek. Hulle reken dis \u2018n moet \u2013 ons het so groot geword ja, en ons is \u2018normaal\u2019 (soms), maar ons kinders word groot gemaak in \u2018n ander tyd, vir \u2018n ander w\u00eareld. Geweld lei na geweld\u2026 Hoe moet kinders leer om nie maatjies te slaan nie, maar wanneer Mamma of Pappa raadop is draai hulle dan na geweld? Thinking of your child [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/dissipline\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-03-24T07:18:09+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:07:25+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Dissipline","datePublished":"2020-03-24T07:18:09+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:07:25+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/"},"wordCount":719,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png","articleSection":["Discipline"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/","name":"Dissipline - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png","datePublished":"2020-03-24T07:18:09+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:07:25+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/disp.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/dissipline\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dissipline"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14362","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14362"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14362\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14363"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14362"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14362"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14362"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}