{"id":13913,"date":"2020-03-02T10:36:41","date_gmt":"2020-03-02T08:36:41","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=13913"},"modified":"2020-11-23T13:07:08","modified_gmt":"2020-11-23T11:07:08","slug":"troeteldiere","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/troeteldiere\/","title":{"rendered":"Troeteldiere"},"content":{"rendered":"<p>Die eerste gedagte wat opduik saam met die woord troeteldiere is definitief <em>\u2018nog iets waarvoor ek moet sorg\u2019<\/em> en daarna volg \u2018<em>dit leer seker maar die kinders verantwoordelikheid\u2019<\/em>. Vir die spontane ouer eindig \u2018n dood gewone uitstappie troeteldierwinkel toe, om hondekos te koop, in \u2018n nuwe familie lid wat saam huis toe kom. Ongeag of die kinders gereed is daarvoor of nie&#8230;<\/p>\n<p>Die oorversigte ouer laat weer die kinders spaar totdat hulle self vir die troeteldier en sy benodighede kan betaal en moet ook eers bewys deur middel van ander take dat daar vir die dier gesorg sal kan word&#8230;<\/p>\n<p>Maak nie saak hoe die nuwe aanhangsel bygevoeg word tot ons families nie &#8211; hulle veroorsaak ekstra liefde en baie opgewondeheid (aanvanklik\ud83d\ude09).<\/p>\n<p><strong>Gesondheids voordele<\/strong><\/p>\n<p>Daar word bewys kinders wat met diere groot word in die huis, sukkel minder met asma en allergie later in hulle lewens.<\/p>\n<p>Om diere te versorg verg ook fisiese aktiwiteite van hulle, soos die kos sak rond dra of die hok of grasperk skoonmaak. Diere bad, borsel en versorg verbrand energie. Daar moet met honde gespeel word en hulle moet ook gereeld gaan stap. Terwyl perdry weer hulle hele lyfies oefen en balans verbeter. Sommige studies bewys, deur net troeteldiere dop te hou, byvoorbeeld visse wat swem of vo\u00ebltjies in \u2018n hok, kinders kan help met angstigheid.<\/p>\n<p><strong>Emotionele leerskool<\/strong><\/p>\n<p>Troeteldiere is altyd bly om hulle base te sien en dit kan wonders doen vir \u2018n kind se selfbeeld. Hulle dien as \u2018n veiligehawe vir kinders was dalk soms afgekeep, eensaam of hartseer voel. Diere kan ook \u2018n oor wees om te luister en geheime bly definitief altyd veilig. Troeteldiere is \u2018n \u2018maatjie vir \u2018n leeftyd\u2019 &#8211; sommige leeftye is dalk korter as wat ons verwag en ander het weer nege lewens, dit stel hulle ook bloot aan die hartseer realiteit.<\/p>\n<p>Die jongspan sal leer hoe om empatie te h\u00ea met diere en om rustig te wees met hulle. Dat die skop en slaan van diere ontoelaatbaar is. Dit kan ook help dat hulle boelies beter hanteer en verstaan. Troeteldiere het ook behoeftes waarna eienaars daagliks moet omsien en nie net wanneer hulle kans sien of lus is daarvoor nie, dus leer hulle om ander se behoeftes voor hulle eie te plaas.<\/p>\n<p><strong>Brein krag word ook geoefen<\/strong><\/p>\n<p>Probleem oplossing sal daagliks beoefen word deur die versorging van troeteldiere. Kreatiwiteit sal ook gereeld getoets word, byvoorbeeld hoe hulle die hok sal skoonmaak sonder dat hulle geliefde vriend ontsnap. Hulle sal moet uitdink hoe hulle kan toertjies leer vir diere, dissiplineer en selfs \u201cpotty train\u201d.<\/p>\n<p>En goeie nuus vir ons ouers &#8211; opruiming sal ook verbeter &#8211; sodra daai eerste speelding op die vloer gebyt word, sal hulle dit vinnig begin optel!<\/p>\n<p><em>Artikel deur Zanje Kromhout<\/em><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste gedagte wat opduik saam met die woord troeteldiere is definitief \u2018nog iets waarvoor ek moet sorg\u2019 en daarna volg \u2018dit leer seker maar die kinders verantwoordelikheid\u2019. Vir die spontane ouer eindig \u2018n dood gewone uitstappie troeteldierwinkel toe, om hondekos te koop, in \u2018n nuwe familie lid wat saam huis toe kom. Ongeag of die kinders gereed is daarvoor of nie&#8230; Die oorversigte ouer laat weer die kinders spaar totdat hulle self vir die troeteldier en sy benodighede kan betaal en moet ook eers bewys deur middel van ander take dat daar vir die dier gesorg sal kan word&#8230; Maak nie saak hoe die nuwe aanhangsel bygevoeg word tot ons families nie &#8211; hulle veroorsaak ekstra liefde en baie opgewondeheid (aanvanklik\ud83d\ude09). Gesondheids voordele Daar word bewys kinders wat met diere groot word in die huis, sukkel minder met asma en allergie later in hulle lewens. Om diere te versorg verg ook fisiese aktiwiteite van hulle, soos die kos sak rond dra of die hok of grasperk skoonmaak. Diere bad, borsel en versorg verbrand energie. Daar moet met honde gespeel word en hulle moet ook gereeld gaan stap. Terwyl perdry weer hulle hele lyfies oefen en balans verbeter. Sommige studies [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13914,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-13913","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Troeteldiere - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/troeteldiere\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Troeteldiere - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die eerste gedagte wat opduik saam met die woord troeteldiere is definitief \u2018nog iets waarvoor ek moet sorg\u2019 en daarna volg \u2018dit leer seker maar die kinders verantwoordelikheid\u2019. Vir die spontane ouer eindig \u2018n dood gewone uitstappie troeteldierwinkel toe, om hondekos te koop, in \u2018n nuwe familie lid wat saam huis toe kom. Ongeag of die kinders gereed is daarvoor of nie&#8230; Die oorversigte ouer laat weer die kinders spaar totdat hulle self vir die troeteldier en sy benodighede kan betaal en moet ook eers bewys deur middel van ander take dat daar vir die dier gesorg sal kan word&#8230; Maak nie saak hoe die nuwe aanhangsel bygevoeg word tot ons families nie &#8211; hulle veroorsaak ekstra liefde en baie opgewondeheid (aanvanklik\ud83d\ude09). Gesondheids voordele Daar word bewys kinders wat met diere groot word in die huis, sukkel minder met asma en allergie later in hulle lewens. Om diere te versorg verg ook fisiese aktiwiteite van hulle, soos die kos sak rond dra of die hok of grasperk skoonmaak. Diere bad, borsel en versorg verbrand energie. Daar moet met honde gespeel word en hulle moet ook gereeld gaan stap. Terwyl perdry weer hulle hele lyfies oefen en balans verbeter. Sommige studies [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/troeteldiere\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-03-02T08:36:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:07:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Troeteldiere\",\"datePublished\":\"2020-03-02T08:36:41+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:07:08+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/\"},\"wordCount\":459,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/troetel.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/\",\"name\":\"Troeteldiere - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/troetel.png\",\"datePublished\":\"2020-03-02T08:36:41+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:07:08+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/troetel.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/03\\\/troetel.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/troeteldiere\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Troeteldiere\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Troeteldiere - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/troeteldiere\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Troeteldiere - Besige Breintjies","og_description":"Die eerste gedagte wat opduik saam met die woord troeteldiere is definitief \u2018nog iets waarvoor ek moet sorg\u2019 en daarna volg \u2018dit leer seker maar die kinders verantwoordelikheid\u2019. Vir die spontane ouer eindig \u2018n dood gewone uitstappie troeteldierwinkel toe, om hondekos te koop, in \u2018n nuwe familie lid wat saam huis toe kom. Ongeag of die kinders gereed is daarvoor of nie&#8230; Die oorversigte ouer laat weer die kinders spaar totdat hulle self vir die troeteldier en sy benodighede kan betaal en moet ook eers bewys deur middel van ander take dat daar vir die dier gesorg sal kan word&#8230; Maak nie saak hoe die nuwe aanhangsel bygevoeg word tot ons families nie &#8211; hulle veroorsaak ekstra liefde en baie opgewondeheid (aanvanklik\ud83d\ude09). Gesondheids voordele Daar word bewys kinders wat met diere groot word in die huis, sukkel minder met asma en allergie later in hulle lewens. Om diere te versorg verg ook fisiese aktiwiteite van hulle, soos die kos sak rond dra of die hok of grasperk skoonmaak. Diere bad, borsel en versorg verbrand energie. Daar moet met honde gespeel word en hulle moet ook gereeld gaan stap. Terwyl perdry weer hulle hele lyfies oefen en balans verbeter. Sommige studies [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/troeteldiere\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-03-02T08:36:41+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:07:08+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Troeteldiere","datePublished":"2020-03-02T08:36:41+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:07:08+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/"},"wordCount":459,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/","name":"Troeteldiere - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png","datePublished":"2020-03-02T08:36:41+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:07:08+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/troetel.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/troeteldiere\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Troeteldiere"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13913","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13913"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13913\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13914"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13913"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13913"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13913"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}