{"id":12644,"date":"2019-12-06T13:42:40","date_gmt":"2019-12-06T11:42:40","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=12644"},"modified":"2020-11-23T12:43:44","modified_gmt":"2020-11-23T10:43:44","slug":"tyd-vir-presente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tyd-vir-presente\/","title":{"rendered":"Tyd vir presente!"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Kerstyd is sinoniem met presente, of ons dit nou wil erken\nof nie. Die 24ste Desember kan dalk vir kinders na die langste dag van die jaar\nvoel tot iemand uiteindelik aankondig dat dit tyd is om geskenke oop te maak. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">So wat koop mens vir jou kleinding? Iets om in gedate te hou:<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Iets wat hulle graag <strong>WIL H\u00ca<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit hoef nie noodwendig die duurste item in die winkel te wees nie, maar\ndit kan iets wees waarvoor jou kleinding al heel jaar voor vra en wat jy weet\nsommer oombliklik jou kind se gesig sal ophelder wanneer hy die geskenkpapier\nafhaal. <\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Iets om te <strong>LEES<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die ideal sal wees dat die boek gaan oor onderwerpe waarin jou kind belangstel. \u2018n Leesboek is die perfekte gesken as julle graag saam lees. Verander lees in \u2018n speletjie in vir kinders wat nie lief is vir lees nie. Steek \u2018n paar leidrade in die boek weg wat hulle lei na \u2018n versteekte geskenk. <em>\u201cChildren who read, grow up to be adults who think.\u201d <\/em><\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Iets wat hulle <strong>BENODIG<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek is (ongelukkig) baie lief daarvoor om praktiese geskenke te gee. Kyk,\nek doen moeite om nie seep of kouse te gee nie maar wie waardeer nie klere, \u2018n\nmooi koslik of beddegoed vir Kersfees nie?! Skryfbehoeftes in \u2018n mooi penne akkie\nof nuwe sportsak, is twee vlie\u00eb met een klap!<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Iets om te <strong>DRA<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kersfeesklere of nuwe pajamas dra by tot die wonder van die Feesseisoen.\nLoer in jou kinders se kas wat hulle benodig en koop dit solank. Kersfees het\ndaai \u201cmagic\u201d om enige present spesiaal te maak.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Iets om te <strong>EET<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In ons huis is gekleure ontbytpap glad nie die norm nie \u2013 daaarom weet ek\nmy kinders gaan ongelooflik opgewonde wees oor blou pap met klein malvalekkers\nin Kersoggend. &nbsp;Dalk verkies jou kind \u2018n\nander bederfie, maar gun hulle die geleentheid \u2013 dit is immers Kersfees.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Gee \u2018n <strong>ONDERVINDING<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2018n Uitstappie of die nuutste fliek is baie meer werd as nog \u2018n speeding\nop die rak. &nbsp;Ons vergeet soms dat die kosbaarste\ngeskenke in die vorm van herinneringe kom. Wanneer familielede vra wat hulle\nvir my kinders kan gee vir Kersfees s\u00ea ek vir hulle \u2018n tyd geskenkbewys. Laat\nouma, oupa, oom of tannie die geleentheid toe om kwalitieit tyd saam met jou\nkleinding te spandeer later in die jaar (dan kan mamma en pappa ook \u2018n\nblaaskans kry). <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die feesseisoen moet nie vir jou \u2018n las wees nie \u2013 kies iets wat jou sak\npas. Gaan met \u2018n lysie winkels toe om te voorkom dat mens nie onnodige goed\nkoop nie. My pa s\u00ea altyd \u201cdis net \u2018n goeie koopie as mens dit regtig nodig het\u201d.\nGeniet die kwaliteit tyd saam jou kinders, dit is waaroor die tyd van die jaar\nREGTIG gaan. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Desember is die perfekte tyd om nuwe tradisies te begin en nuwe tradisies\nhoef nie \u2018n sent te kos nie! Dink aan goed soos wanneer julle die boom opslaan,\nwanneer julle geskenke oop maak, spesiale disse wat julle hierdie tyd van die jaar\neet. Hoe verloop Kersoggend? Luister julle kersmusiek in die motor teryl julle na\ndie liggies in die buurt gaan kyk? <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Na die <a href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\"Dankbaar Desember stokkies speletjies (opens in a new tab)\">Dankbaar Desember stokkies speletjies<\/a>, sal die kinders ook gou agter kom hoe baie hulle reeds het. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Geniet\ndie Feesseisoen! &nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kerstyd is sinoniem met presente, of ons dit nou wil erken of nie. Die 24ste Desember kan dalk vir kinders na die langste dag van die jaar voel tot iemand uiteindelik aankondig dat dit tyd is om geskenke oop te maak. &nbsp; So wat koop mens vir jou kleinding? Iets om in gedate te hou: Iets wat hulle graag WIL H\u00ca Dit hoef nie noodwendig die duurste item in die winkel te wees nie, maar dit kan iets wees waarvoor jou kleinding al heel jaar voor vra en wat jy weet sommer oombliklik jou kind se gesig sal ophelder wanneer hy die geskenkpapier afhaal. Iets om te LEES Die ideal sal wees dat die boek gaan oor onderwerpe waarin jou kind belangstel. \u2018n Leesboek is die perfekte gesken as julle graag saam lees. Verander lees in \u2018n speletjie in vir kinders wat nie lief is vir lees nie. Steek \u2018n paar leidrade in die boek weg wat hulle lei na \u2018n versteekte geskenk. \u201cChildren who read, grow up to be adults who think.\u201d Iets wat hulle BENODIG Ek is (ongelukkig) baie lief daarvoor om praktiese geskenke te gee. Kyk, ek doen moeite om nie seep of kouse te gee nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12639,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-12644","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Tyd vir presente! - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tyd-vir-presente\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Tyd vir presente! - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Kerstyd is sinoniem met presente, of ons dit nou wil erken of nie. Die 24ste Desember kan dalk vir kinders na die langste dag van die jaar voel tot iemand uiteindelik aankondig dat dit tyd is om geskenke oop te maak. &nbsp; So wat koop mens vir jou kleinding? Iets om in gedate te hou: Iets wat hulle graag WIL H\u00ca Dit hoef nie noodwendig die duurste item in die winkel te wees nie, maar dit kan iets wees waarvoor jou kleinding al heel jaar voor vra en wat jy weet sommer oombliklik jou kind se gesig sal ophelder wanneer hy die geskenkpapier afhaal. Iets om te LEES Die ideal sal wees dat die boek gaan oor onderwerpe waarin jou kind belangstel. \u2018n Leesboek is die perfekte gesken as julle graag saam lees. Verander lees in \u2018n speletjie in vir kinders wat nie lief is vir lees nie. Steek \u2018n paar leidrade in die boek weg wat hulle lei na \u2018n versteekte geskenk. \u201cChildren who read, grow up to be adults who think.\u201d Iets wat hulle BENODIG Ek is (ongelukkig) baie lief daarvoor om praktiese geskenke te gee. Kyk, ek doen moeite om nie seep of kouse te gee nie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tyd-vir-presente\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-12-06T11:42:40+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:43:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Tyd vir presente!\",\"datePublished\":\"2019-12-06T11:42:40+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:44+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/\"},\"wordCount\":552,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/geskenketyd.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/\",\"name\":\"Tyd vir presente! - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/geskenketyd.png\",\"datePublished\":\"2019-12-06T11:42:40+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:44+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/geskenketyd.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/geskenketyd.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tyd-vir-presente\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Tyd vir presente!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Tyd vir presente! - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tyd-vir-presente\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Tyd vir presente! - Besige Breintjies","og_description":"Kerstyd is sinoniem met presente, of ons dit nou wil erken of nie. Die 24ste Desember kan dalk vir kinders na die langste dag van die jaar voel tot iemand uiteindelik aankondig dat dit tyd is om geskenke oop te maak. &nbsp; So wat koop mens vir jou kleinding? Iets om in gedate te hou: Iets wat hulle graag WIL H\u00ca Dit hoef nie noodwendig die duurste item in die winkel te wees nie, maar dit kan iets wees waarvoor jou kleinding al heel jaar voor vra en wat jy weet sommer oombliklik jou kind se gesig sal ophelder wanneer hy die geskenkpapier afhaal. Iets om te LEES Die ideal sal wees dat die boek gaan oor onderwerpe waarin jou kind belangstel. \u2018n Leesboek is die perfekte gesken as julle graag saam lees. Verander lees in \u2018n speletjie in vir kinders wat nie lief is vir lees nie. Steek \u2018n paar leidrade in die boek weg wat hulle lei na \u2018n versteekte geskenk. \u201cChildren who read, grow up to be adults who think.\u201d Iets wat hulle BENODIG Ek is (ongelukkig) baie lief daarvoor om praktiese geskenke te gee. Kyk, ek doen moeite om nie seep of kouse te gee nie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tyd-vir-presente\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-12-06T11:42:40+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:43:44+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Tyd vir presente!","datePublished":"2019-12-06T11:42:40+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:44+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/"},"wordCount":552,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/","name":"Tyd vir presente! - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png","datePublished":"2019-12-06T11:42:40+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:44+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/geskenketyd.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tyd-vir-presente\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Tyd vir presente!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12644","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12644"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12644\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12639"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12644"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12644"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12644"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}