{"id":12641,"date":"2019-12-06T13:37:02","date_gmt":"2019-12-06T11:37:02","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=12641"},"modified":"2020-11-23T12:43:20","modified_gmt":"2020-11-23T10:43:20","slug":"desember-dankbaarheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/","title":{"rendered":"Desember Dankbaarheid"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Met Kersfees om die draai raak mens maklik vasgevang in\ngeskenke vir jouself, jou kinders en geliefdes. Mens moet tyd maak vir\ninkopies, Kerspartytjies en natuurlik die opkomende vakansie. Hoe meer ek reg\nmaak vir die feesseisoen, hoe meer besef ek hoe baie ek het om voor dankbaar te\nwees! Met alles wat aan gaan is dit so maklik om te vergeet dat:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Ek pragtige kinders het om te bederf<\/li><li>Ek familie en vriende het wat vir my omgee<\/li><li>Ek \u2018n huis het wat ek kan versier, skoonmaak en\noprui<\/li><li>Ek lekker kos kan kook vir my gesin<\/li><li>Ek het \u2018n werk en ek kan verlof vat<\/li><li>Ek op \u2018n vakansie kan gaan<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is so maklik om te vergeet dat mens baie meer gese\u0113nd is\nas wat mens besef, so kom ons maak \u2018n speletjie daarvan!<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Dankbaar Desember stokkies<\/h2>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Jy benodig:<\/h3>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Pick-up sticks (meeste winkels hou dit aan of\njulle kan sosatie stokkies in verskillende kleure verf)<\/li><li>\u2018n Papier met gekleurde kolle op (maak seker\njulle het al die kleure van die stokkies op die paier)<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Doen dit so:<\/h3>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Elke kleur verteenwoordig iets waarvoor julle dankbaar\nmoet wees. Byvoorbeeld: Blou is vir die goeie gebeurtenisse in die afgelope\njaar, geel is vir iets in die huis waarvoor ek dankbaar is en rooi\nverteenwoordig iemand vir wie ek dankbaar is.<\/li><li>As al die kleure \u2018n titel gekry het kan die\nspeletjie begin!<\/li><li>Gooi die stokkies soos gewoonlik en al die\ngewone r\u00ebels van \u2018Pick up sticks\u2019 geld.<\/li><li>Met die suksesvolle optel van \u2018n stokkie moet\ndie opdrag uitgevoer word \u2013 as jou kleinding \u2018n blou stokkie opstel moet hy\niets opnoem wat in die afgelope jaar gebeur het waarvoor hy dankbaar is. <\/li><li>Speel saam en luister aandagtig vir jou kinders\n\u2013 daar mag dalk net \u2018n paar goedjies opduik wat die mamma hart sommer warm laat\nklop!<\/li><\/ol>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met Kersfees om die draai raak mens maklik vasgevang in geskenke vir jouself, jou kinders en geliefdes. Mens moet tyd maak vir inkopies, Kerspartytjies en natuurlik die opkomende vakansie. Hoe meer ek reg maak vir die feesseisoen, hoe meer besef ek hoe baie ek het om voor dankbaar te wees! Met alles wat aan gaan is dit so maklik om te vergeet dat: Ek pragtige kinders het om te bederf Ek familie en vriende het wat vir my omgee Ek \u2018n huis het wat ek kan versier, skoonmaak en oprui Ek lekker kos kan kook vir my gesin Ek het \u2018n werk en ek kan verlof vat Ek op \u2018n vakansie kan gaan Dit is so maklik om te vergeet dat mens baie meer gese\u0113nd is as wat mens besef, so kom ons maak \u2018n speletjie daarvan! Dankbaar Desember stokkies Jy benodig: Pick-up sticks (meeste winkels hou dit aan of julle kan sosatie stokkies in verskillende kleure verf) \u2018n Papier met gekleurde kolle op (maak seker julle het al die kleure van die stokkies op die paier) Doen dit so: Elke kleur verteenwoordig iets waarvoor julle dankbaar moet wees. Byvoorbeeld: Blou is vir die goeie gebeurtenisse in die afgelope jaar, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12638,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[],"class_list":["post-12641","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fun-activities"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met Kersfees om die draai raak mens maklik vasgevang in geskenke vir jouself, jou kinders en geliefdes. Mens moet tyd maak vir inkopies, Kerspartytjies en natuurlik die opkomende vakansie. Hoe meer ek reg maak vir die feesseisoen, hoe meer besef ek hoe baie ek het om voor dankbaar te wees! Met alles wat aan gaan is dit so maklik om te vergeet dat: Ek pragtige kinders het om te bederf Ek familie en vriende het wat vir my omgee Ek \u2018n huis het wat ek kan versier, skoonmaak en oprui Ek lekker kos kan kook vir my gesin Ek het \u2018n werk en ek kan verlof vat Ek op \u2018n vakansie kan gaan Dit is so maklik om te vergeet dat mens baie meer gese\u0113nd is as wat mens besef, so kom ons maak \u2018n speletjie daarvan! Dankbaar Desember stokkies Jy benodig: Pick-up sticks (meeste winkels hou dit aan of julle kan sosatie stokkies in verskillende kleure verf) \u2018n Papier met gekleurde kolle op (maak seker julle het al die kleure van die stokkies op die paier) Doen dit so: Elke kleur verteenwoordig iets waarvoor julle dankbaar moet wees. Byvoorbeeld: Blou is vir die goeie gebeurtenisse in die afgelope jaar, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-12-06T11:37:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:43:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Desember Dankbaarheid\",\"datePublished\":\"2019-12-06T11:37:02+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:20+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/\"},\"wordCount\":309,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/dankbaarheid.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/\",\"name\":\"Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/dankbaarheid.png\",\"datePublished\":\"2019-12-06T11:37:02+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:20+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/dankbaarheid.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/12\\\/dankbaarheid.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/desember-dankbaarheid\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Desember Dankbaarheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies","og_description":"Met Kersfees om die draai raak mens maklik vasgevang in geskenke vir jouself, jou kinders en geliefdes. Mens moet tyd maak vir inkopies, Kerspartytjies en natuurlik die opkomende vakansie. Hoe meer ek reg maak vir die feesseisoen, hoe meer besef ek hoe baie ek het om voor dankbaar te wees! Met alles wat aan gaan is dit so maklik om te vergeet dat: Ek pragtige kinders het om te bederf Ek familie en vriende het wat vir my omgee Ek \u2018n huis het wat ek kan versier, skoonmaak en oprui Ek lekker kos kan kook vir my gesin Ek het \u2018n werk en ek kan verlof vat Ek op \u2018n vakansie kan gaan Dit is so maklik om te vergeet dat mens baie meer gese\u0113nd is as wat mens besef, so kom ons maak \u2018n speletjie daarvan! Dankbaar Desember stokkies Jy benodig: Pick-up sticks (meeste winkels hou dit aan of julle kan sosatie stokkies in verskillende kleure verf) \u2018n Papier met gekleurde kolle op (maak seker julle het al die kleure van die stokkies op die paier) Doen dit so: Elke kleur verteenwoordig iets waarvoor julle dankbaar moet wees. Byvoorbeeld: Blou is vir die goeie gebeurtenisse in die afgelope jaar, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/desember-dankbaarheid\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-12-06T11:37:02+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:43:20+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Desember Dankbaarheid","datePublished":"2019-12-06T11:37:02+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:20+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/"},"wordCount":309,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png","articleSection":["Fun Activities"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/","name":"Desember Dankbaarheid - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png","datePublished":"2019-12-06T11:37:02+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:20+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/dankbaarheid.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/desember-dankbaarheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Desember Dankbaarheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12641\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12638"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}