{"id":12479,"date":"2019-11-29T10:44:29","date_gmt":"2019-11-29T08:44:29","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=12479"},"modified":"2020-11-23T12:42:16","modified_gmt":"2020-11-23T10:42:16","slug":"moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/","title":{"rendered":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Mens kon nie help om bietjie meer patrioties te wees tydens die Rugby W\u00eareldbeker nie. Dit bring vir my soveel nostalgiese herinneringe terug van toe ek op skool was. Ek het baie min geweet van rugby \u2013 en ek moet bieg, ek ken vandag nog nie al die re\u00ebls nie, maar ek onthou die gevoel van eenheid, spangees en samesyn. Ons het rugbytruie skool toe gedra en as familie en vriende saam gebraai met elke wedstryd. Die kinders het buite bal gespeel en geswem, koue waatlemoen ge\u00ebet en ysies gedeel. Soms het ons \u2018n tweede keer gebraai en later almal saam voor die televisie ontspan met tee en roosterbroodjies. Dis so lekker om te sien hoe \u2018n nasie saamstaan tydens sport geleenthede.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Facebook groep <strong>#iamstaying<\/strong> roer net so aan die hartsnare. Op hierdie groep deel Suid-Afrikaners gebeurtenisse waar iemand \u2018n goeie daad gedoen het of \u2018n positiewe ondervinding wat hulle gehad het. Dis werklik aansteeklik &#8211; mens begin een storie lees en dan as jy weer sien is dit 40 minute later! Dit laat my weereens besef hoe baie mooi mense in ons land bly en hoe ryk aan kultuur ons land is. Daar word maklik klem gel\u00ea op die negatiewe, maar die laaste paar maande se rugby en <strong>#iamstaying<\/strong> <em>posts<\/em> herinner my net weer dat Suid-Afrikaners liefdevolle, gasvrye mense is wat mekaar graag wil help.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kinders se harte is so onskuldig &#8211; hulle sien net die mooi\nraak, onthou meestal net die lekker en ons as ouers of voogde moet dit koester\nen bewaar. Ons moet goeie dade en eienskappe van mense uitwys en vier. Kom ons\nprys hulle vir liefdevolle dade. Kom ons wys hul wat is empatie en ware liefde\nvir jou naaste &#8211; ons land kan dan NET \u2018n mooier plek wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Robert Fulghum reken<em> \u201cDon\u2019t worry that children never\nlisten to you, worry that they are always watching you\u201d <\/em>en David Bly\nsekondeer dit met <em>\u201cYour children will become what you are, so be what you\nwant them to be<\/em>\u201d. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Soos ek terug dink aan my eerste Rugby W\u00eareldbeker onthou ek net die mooi\u2026 Ek dink dis belangrik om kinders te grond in wonderlike gelukkige herinneringe. Die lewe gaan ongelukkig gepaard met goeie en slegte tye, maar enige situasie vertoon makliker wanneer jy goeie, liefdevolle herinneringe het om aan vas te hou. Ons moet onthou dat ons elke dag die geleentheid het om herinneringe skep, al voel dit soos kleinighede. Speel speletjies soos \u2018ek sien met my kleine oogies\u2019 in plaas daarvan om frustreerd te raak in die verkeer. Soek geleenthede om vriendelik en behulpsaam te wees \u2013 groet die karwag vriendelik of deel \u2018n kospakkie aan \u2018n minder bevoorregte persoon uit. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek los julle met \u2018n laaste aanhaling,<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>\u201cThe most powerful way to change the world is to live in front of our children the way we would like the world to be.\u201d<\/em> \u2013 Graham R. White<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Zanje Kromhout<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mens kon nie help om bietjie meer patrioties te wees tydens die Rugby W\u00eareldbeker nie. Dit bring vir my soveel nostalgiese herinneringe terug van toe ek op skool was. Ek het baie min geweet van rugby \u2013 en ek moet bieg, ek ken vandag nog nie al die re\u00ebls nie, maar ek onthou die gevoel van eenheid, spangees en samesyn. Ons het rugbytruie skool toe gedra en as familie en vriende saam gebraai met elke wedstryd. Die kinders het buite bal gespeel en geswem, koue waatlemoen ge\u00ebet en ysies gedeel. Soms het ons \u2018n tweede keer gebraai en later almal saam voor die televisie ontspan met tee en roosterbroodjies. Dis so lekker om te sien hoe \u2018n nasie saamstaan tydens sport geleenthede. Die Facebook groep #iamstaying roer net so aan die hartsnare. Op hierdie groep deel Suid-Afrikaners gebeurtenisse waar iemand \u2018n goeie daad gedoen het of \u2018n positiewe ondervinding wat hulle gehad het. Dis werklik aansteeklik &#8211; mens begin een storie lees en dan as jy weer sien is dit 40 minute later! Dit laat my weereens besef hoe baie mooi mense in ons land bly en hoe ryk aan kultuur ons land is. Daar word maklik klem gel\u00ea op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12480,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-12479","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Mens kon nie help om bietjie meer patrioties te wees tydens die Rugby W\u00eareldbeker nie. Dit bring vir my soveel nostalgiese herinneringe terug van toe ek op skool was. Ek het baie min geweet van rugby \u2013 en ek moet bieg, ek ken vandag nog nie al die re\u00ebls nie, maar ek onthou die gevoel van eenheid, spangees en samesyn. Ons het rugbytruie skool toe gedra en as familie en vriende saam gebraai met elke wedstryd. Die kinders het buite bal gespeel en geswem, koue waatlemoen ge\u00ebet en ysies gedeel. Soms het ons \u2018n tweede keer gebraai en later almal saam voor die televisie ontspan met tee en roosterbroodjies. Dis so lekker om te sien hoe \u2018n nasie saamstaan tydens sport geleenthede. Die Facebook groep #iamstaying roer net so aan die hartsnare. Op hierdie groep deel Suid-Afrikaners gebeurtenisse waar iemand \u2018n goeie daad gedoen het of \u2018n positiewe ondervinding wat hulle gehad het. Dis werklik aansteeklik &#8211; mens begin een storie lees en dan as jy weer sien is dit 40 minute later! Dit laat my weereens besef hoe baie mooi mense in ons land bly en hoe ryk aan kultuur ons land is. Daar word maklik klem gel\u00ea op [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-11-29T08:44:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:42:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Moedig vriendelikheid by jou kind aan\",\"datePublished\":\"2019-11-29T08:44:29+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:42:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/\"},\"wordCount\":493,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/vriendelikheid.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/\",\"name\":\"Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/vriendelikheid.png\",\"datePublished\":\"2019-11-29T08:44:29+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:42:16+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/vriendelikheid.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/vriendelikheid.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Moedig vriendelikheid by jou kind aan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies","og_description":"Mens kon nie help om bietjie meer patrioties te wees tydens die Rugby W\u00eareldbeker nie. Dit bring vir my soveel nostalgiese herinneringe terug van toe ek op skool was. Ek het baie min geweet van rugby \u2013 en ek moet bieg, ek ken vandag nog nie al die re\u00ebls nie, maar ek onthou die gevoel van eenheid, spangees en samesyn. Ons het rugbytruie skool toe gedra en as familie en vriende saam gebraai met elke wedstryd. Die kinders het buite bal gespeel en geswem, koue waatlemoen ge\u00ebet en ysies gedeel. Soms het ons \u2018n tweede keer gebraai en later almal saam voor die televisie ontspan met tee en roosterbroodjies. Dis so lekker om te sien hoe \u2018n nasie saamstaan tydens sport geleenthede. Die Facebook groep #iamstaying roer net so aan die hartsnare. Op hierdie groep deel Suid-Afrikaners gebeurtenisse waar iemand \u2018n goeie daad gedoen het of \u2018n positiewe ondervinding wat hulle gehad het. Dis werklik aansteeklik &#8211; mens begin een storie lees en dan as jy weer sien is dit 40 minute later! Dit laat my weereens besef hoe baie mooi mense in ons land bly en hoe ryk aan kultuur ons land is. Daar word maklik klem gel\u00ea op [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-11-29T08:44:29+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:42:16+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan","datePublished":"2019-11-29T08:44:29+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:42:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/"},"wordCount":493,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/","name":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png","datePublished":"2019-11-29T08:44:29+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:42:16+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/vriendelikheid.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/moedig-vriendelikheid-by-jou-kind-aan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Moedig vriendelikheid by jou kind aan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12479","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12479"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12479\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12480"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12479"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12479"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12479"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}