{"id":11467,"date":"2019-11-20T08:33:16","date_gmt":"2019-11-20T06:33:16","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=11467"},"modified":"2019-11-20T08:36:31","modified_gmt":"2019-11-20T06:36:31","slug":"digitale-verslawing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/digitale-verslawing\/","title":{"rendered":"Digitale verslawing"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Met vandag se tegnologie moet ons slim keuses maak wanneer ons\nkies waarna ons kinders kyk en hoe gereeld hulle aan skerms blootgestel word.\nDie W\u00eareld Gesondheids Organisasie (WHO) het sopas \u2018gaming\u2019 as \u2018n verslawende toestand\ngeklassifiseer. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sommige ouers is baie opgewonde wanneer die kinders saam TV-\nof rekenaarspeletjies begin speel, want dit beteken dat tekenprente opsygeskuif\nword en dat daar meer tyd is vir speletjies! Maar hierdie onskuldige speletjies\nkan ernstige nagevolge dra. Geweldadige speletjies kan kinders ontstel, verkeerde,\naggressiewe gedrag navore bring, om nie eers te praat van nagmerries nie.\nKinders leer deur ons voorbeeld. Ek het onlangs \u2018n prentjie gesien van \u2018n mamma\nwat \u2018n ander vrou vra hoe op aarde sy haar kinders kry om te lees\u2026 die een\nmamma het \u2018n boek vasgehou en die ander een \u2018n selfoon &#8211; kan jy raai wie is\nwie?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die lewe is gejaag, tyd is min en dit is skrikwekkend om te sien hoe baie mense op hul fone is as hulle bestuur of saam met die gesin \u2018familietyd\u2019 het. Mens se foon is gelukkig altyd naby om mylpale en mooi herinneringe vas te vang, maar soms dink ek kinders begin selfone sien as \u2018n aangroeisel aan ons arms. Ek wys geen vingers nie, ek is self skuldig hieraan.\u00a0 Ek wil begin om sosiale media te gebruik om \u2018n positiewe invloed op my lewe te h\u00ea. Ek gaan eerder opbouende mense se bladsye volg, mense wat jou passie in die lewe op vlam en inspireer, jou laat goed voel oor jouself. Verwyder al die glans persoonlikhede of &#8216;<em>influencers&#8217;<\/em> wat jou dalk minderwaardig laat voel of daai \u2018perfekte\u2019 mamma wat eintlik net skuldgevoelens opwakker. Ek wil probeer om meer doelbewus my foon te gebruik deur die dag \u2013 net noodsaaklike boodskappe, oproepe en e-posse wat nie k\u00e1n wag nie. Skeduleer \u2018n tydjie uit vir doellose &#8216;<em>scrolling&#8217; <\/em>as dit jou help om te ontspan. Hierdie vakansie wil ek meer goed doen en soveel kwaliteit tyd saam met my geliefdes spandeer dat ek vergeet om na my foon \u00e9n sosiale media te kyk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Aanlyn gevare en kuberboelies is \u2018n nagmerrie op sy eie. As\nouers moet ons onself bemagtig met die nodige kennis van wat daar buite aangaan\nin die groot tegnologiese orbitaal. Daar is <em>apps<\/em> wat ouers kan help om\ndie nodige veiligheidsmaatre\u00ebls in plek te stel om kinders te beskerm. Sommige <em>apps<\/em>\nwys al die versteekte <em>apps<\/em> uit en blok ook sekere funksies op \u2018n foon.\nMens kry ook \u2018n kindervriendelike weergawe van Google wat al die inligting\nvooraf filter en net sekere goed kan nagevors word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Stel vas wat vir julle huishouding toelaatbaar is wanneer\ndit kom by skerms \u2013 of dit die televisie, selfone, rekenaars, tablette of\nvideospeletjies is. Sommige families het kontrakte waar die re\u00ebls duidelik\nuiteensit word rondom die gebruik van hierdie toestelle. Sulke kontrakte los geen\nspasie vir verwarring nie en skakel onnodige rusie uit. Daar kan ook\n\u201cbelonings\u201d uitgedeel &nbsp;word in die vorm\nvan minute, waar elektroniese toestelle as beloning gebruik mag word. \u2018n Goeie idee\nis dalk om die minute te verdeel in produktiewe skermtyd \u2013 spandeer byvoorbeeld\n20 minute op Purple Mash en daarna 10 minute op sosiale media of speletjies\n(onproduktiewe tyd).\n\nTegnologie is hier om te bly en dit groei teen \u2018n\nongelooflike spoed \u2013 ons moet seker maak ons het die nodige kennis van hierdie\nnuwe tegnologiese voorspronge vir die veiligheid van ons kinders.\n\n\n\n<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met vandag se tegnologie moet ons slim keuses maak wanneer ons kies waarna ons kinders kyk en hoe gereeld hulle aan skerms blootgestel word. Die W\u00eareld Gesondheids Organisasie (WHO) het sopas \u2018gaming\u2019 as \u2018n verslawende toestand geklassifiseer. Sommige ouers is baie opgewonde wanneer die kinders saam TV- of rekenaarspeletjies begin speel, want dit beteken dat tekenprente opsygeskuif word en dat daar meer tyd is vir speletjies! Maar hierdie onskuldige speletjies kan ernstige nagevolge dra. Geweldadige speletjies kan kinders ontstel, verkeerde, aggressiewe gedrag navore bring, om nie eers te praat van nagmerries nie. Kinders leer deur ons voorbeeld. Ek het onlangs \u2018n prentjie gesien van \u2018n mamma wat \u2018n ander vrou vra hoe op aarde sy haar kinders kry om te lees\u2026 die een mamma het \u2018n boek vasgehou en die ander een \u2018n selfoon &#8211; kan jy raai wie is wie? Die lewe is gejaag, tyd is min en dit is skrikwekkend om te sien hoe baie mense op hul fone is as hulle bestuur of saam met die gesin \u2018familietyd\u2019 het. Mens se foon is gelukkig altyd naby om mylpale en mooi herinneringe vas te vang, maar soms dink ek kinders begin selfone sien as \u2018n aangroeisel aan ons [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11468,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-11467","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Digitale verslawing - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/digitale-verslawing\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Digitale verslawing - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met vandag se tegnologie moet ons slim keuses maak wanneer ons kies waarna ons kinders kyk en hoe gereeld hulle aan skerms blootgestel word. Die W\u00eareld Gesondheids Organisasie (WHO) het sopas \u2018gaming\u2019 as \u2018n verslawende toestand geklassifiseer. Sommige ouers is baie opgewonde wanneer die kinders saam TV- of rekenaarspeletjies begin speel, want dit beteken dat tekenprente opsygeskuif word en dat daar meer tyd is vir speletjies! Maar hierdie onskuldige speletjies kan ernstige nagevolge dra. Geweldadige speletjies kan kinders ontstel, verkeerde, aggressiewe gedrag navore bring, om nie eers te praat van nagmerries nie. Kinders leer deur ons voorbeeld. Ek het onlangs \u2018n prentjie gesien van \u2018n mamma wat \u2018n ander vrou vra hoe op aarde sy haar kinders kry om te lees\u2026 die een mamma het \u2018n boek vasgehou en die ander een \u2018n selfoon &#8211; kan jy raai wie is wie? Die lewe is gejaag, tyd is min en dit is skrikwekkend om te sien hoe baie mense op hul fone is as hulle bestuur of saam met die gesin \u2018familietyd\u2019 het. Mens se foon is gelukkig altyd naby om mylpale en mooi herinneringe vas te vang, maar soms dink ek kinders begin selfone sien as \u2018n aangroeisel aan ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/digitale-verslawing\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-11-20T06:33:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-11-20T06:36:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Digitale verslawing\",\"datePublished\":\"2019-11-20T06:33:16+00:00\",\"dateModified\":\"2019-11-20T06:36:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/\"},\"wordCount\":567,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/blog1.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/\",\"name\":\"Digitale verslawing - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/blog1.png\",\"datePublished\":\"2019-11-20T06:33:16+00:00\",\"dateModified\":\"2019-11-20T06:36:31+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/blog1.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/blog1.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/digitale-verslawing\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Digitale verslawing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Digitale verslawing - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/digitale-verslawing\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Digitale verslawing - Besige Breintjies","og_description":"Met vandag se tegnologie moet ons slim keuses maak wanneer ons kies waarna ons kinders kyk en hoe gereeld hulle aan skerms blootgestel word. Die W\u00eareld Gesondheids Organisasie (WHO) het sopas \u2018gaming\u2019 as \u2018n verslawende toestand geklassifiseer. Sommige ouers is baie opgewonde wanneer die kinders saam TV- of rekenaarspeletjies begin speel, want dit beteken dat tekenprente opsygeskuif word en dat daar meer tyd is vir speletjies! Maar hierdie onskuldige speletjies kan ernstige nagevolge dra. Geweldadige speletjies kan kinders ontstel, verkeerde, aggressiewe gedrag navore bring, om nie eers te praat van nagmerries nie. Kinders leer deur ons voorbeeld. Ek het onlangs \u2018n prentjie gesien van \u2018n mamma wat \u2018n ander vrou vra hoe op aarde sy haar kinders kry om te lees\u2026 die een mamma het \u2018n boek vasgehou en die ander een \u2018n selfoon &#8211; kan jy raai wie is wie? Die lewe is gejaag, tyd is min en dit is skrikwekkend om te sien hoe baie mense op hul fone is as hulle bestuur of saam met die gesin \u2018familietyd\u2019 het. Mens se foon is gelukkig altyd naby om mylpale en mooi herinneringe vas te vang, maar soms dink ek kinders begin selfone sien as \u2018n aangroeisel aan ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/digitale-verslawing\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-11-20T06:33:16+00:00","article_modified_time":"2019-11-20T06:36:31+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Digitale verslawing","datePublished":"2019-11-20T06:33:16+00:00","dateModified":"2019-11-20T06:36:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/"},"wordCount":567,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/","name":"Digitale verslawing - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png","datePublished":"2019-11-20T06:33:16+00:00","dateModified":"2019-11-20T06:36:31+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/blog1.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/digitale-verslawing\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Digitale verslawing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11467","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11467"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11467\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11468"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11467"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11467"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11467"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}