{"id":11206,"date":"2019-11-14T13:56:04","date_gmt":"2019-11-14T11:56:04","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=11206"},"modified":"2020-11-23T12:42:03","modified_gmt":"2020-11-23T10:42:03","slug":"diabetes-as-kinderverhaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/diabetes-as-kinderverhaal\/","title":{"rendered":"Diabetes as kinderverhaal"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Van ons ken die siektetoestand goed, ons lewe daarmee saam &#8211; \u2018n oupa, \u2018n ouer of selfs \u2018n maatjie van skool wat ons aan die siekte blootstel. Die res van ons weet amper niks van Diabetes nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">14 November is W\u00eareld Diabetes Melitus (DM) dag en dit is belangrik\nom kinders al van kleintyd af te leer oor hierdie siekte. Die doel is nie om\nhulle bang te maak vir lekkernye nie, maar om eerder empatie te kweek sodat\nhulle nie dalk \u2018n maatjie spot met Diabetes nie. Dit is \u2018n vreesaanjaende onderwerp\nmet baie vra &#8211; hoekom drink sommige diabete pille waar ander insulien moet inspuit?\n&nbsp;So kom ons hou dit eenvoudig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe verduidelik ek Diabetes aan my kind?<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Begin met \u2018n bietjie agtergrond:<\/h4>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Ons het bloed in ons lyfies (Mamma kan dalk\nverwys na \u2018n keer wat \u2018n eina gebloei het).<\/li><li>Wanneer ons kos eet word dit afgebreek in kleiner\ndele in ons lyfies en een van hierdie produkte is suiker. <\/li><li>Insulien help om ons bloed skoon te hou en die\nsuiker \u201cop te vee\u201d. <\/li><li>Demonstreer dit &#8211; kry \u2018n slot en sleutel en wys\nvir hulle dat die sleutel daardie spesifieke slot oopsluit \u2013 die sleutel is\ninsulien en die slot is die suiker in ons bloed. <\/li><\/ol>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Tipe 1 Diabetes<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met die Tipe Diabetes pas die sleutel nie meer in die slot\nnie, so ons kan nie die slot oopsluit en die bloed skoonmaak nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie mense het \u2018nuwe\u2019 sleutels nodig. Insulien-inspuitings\nwerk dan as hulle nuwe sleutels deur hulle bloed skoon te hou en die suiker na\ndie regte plekke toe te stuur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tipe 1 diabete moet kyk wat hulle eet om hul lyfies en\nslotte\/sleutels te help.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Tipe 2 Diabetes<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mense met Tipe 2 Diabetes het nog sleutels maar die sleutel\npas nie meer so lekker nie. Hulle sleutels moet bietjie geskuur en geskaaf word\nsodat hy weer maklik in die slot kan pas. Die mense gebruik insulien in die\nvorm van pille. Tipe 2 DM is meestal as gevolg van ons leefstyl.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As ouer moet ons ons kinders leer van beter leefstyl keuses.\nDit is in ons beheer \u2013 ons koop self die bestandele waarmee ons kook en ons\nbesluit hoe groot porsies is. Dit kan uiters moeilik wees, veral as daar \u2018n\nkieskeurige eter in die omtrek is, maar dit kan makliker wees wanneer dit \u2018n\nspanpoging is!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die tyd van die jaar is daar heerlike vrugte in seisoen. Dis\nwarm en slaaie is \u2018n maklike oplossing. Ek weet kinders verpes slaaiblare en dit\nvoel soos \u2018n onmoontlike taak. Kyk uit vir paar resepte wat jou kleinding gaan\nflous om slaai te eet (Vermomde slaaie). Wees saam aktief as \u2018n gesin. Speel\nbuite, hol, jaag mekaar en swem soveel as wat julle kan. Bring water terug en\nhou verdunde sap vir spesiale geleenthede. Onthou dat DM nie \u2018n doodstraf is\nnie. Brood, stysel en vrugte mag steeds ge\u00ebet word met DM maar die tipe\nstysels, hoeveelhede en tye wat dit ge\u00ebet mag word is baie belagrik. Suiker (in\nal sy verskillende vorms) moet ongelukkig uitgesny word. Raadpleeg asseblief\njou dokter of naaste dieetkundige vir meer inligting hieroor omdat DM nie \u2018n\n\u201cone size fits all\u201d toestand is nie en daar baie mites rondom hierdie onderwerp\nis. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Internationale Diabetes federasie (IDF) se tema vir die laaste twee jaar gaan oor die familie-eenheid en dat ons ons families moet beskerm. Eenvoudige aksies of veranderinge kan die risiko van diabetes verminder en hulle reken dat 50% van Tipe2 DM voorkombaar is. Gaan loer gerus op hulle <a href=\"https:\/\/www.idf.org\/\">webblad<\/a>!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">ADSA (Assosiasie vir Dieetkundiges van Suid Afrika) noem ook\ndat ouers sukkel om tekens of simptome van DM by hul eie kinders uit te ken.\nMeeste van die families wat deel was van \u2018n studie deur IDF het \u2018n familie lid\nmet DM, maar 80% van ouers sou steeds sukkel om dit te identifiseer en 1 uit elke\n3 ouers het glad nie die tekens eers raak gesien nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kom ons streef na \u2018n gesonder en meer aktiewe November die\njaar, terwille van ons gesinne!<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Van ons ken die siektetoestand goed, ons lewe daarmee saam &#8211; \u2018n oupa, \u2018n ouer of selfs \u2018n maatjie van skool wat ons aan die siekte blootstel. Die res van ons weet amper niks van Diabetes nie. 14 November is W\u00eareld Diabetes Melitus (DM) dag en dit is belangrik om kinders al van kleintyd af te leer oor hierdie siekte. Die doel is nie om hulle bang te maak vir lekkernye nie, maar om eerder empatie te kweek sodat hulle nie dalk \u2018n maatjie spot met Diabetes nie. Dit is \u2018n vreesaanjaende onderwerp met baie vra &#8211; hoekom drink sommige diabete pille waar ander insulien moet inspuit? &nbsp;So kom ons hou dit eenvoudig. Hoe verduidelik ek Diabetes aan my kind? Begin met \u2018n bietjie agtergrond: Ons het bloed in ons lyfies (Mamma kan dalk verwys na \u2018n keer wat \u2018n eina gebloei het). Wanneer ons kos eet word dit afgebreek in kleiner dele in ons lyfies en een van hierdie produkte is suiker. Insulien help om ons bloed skoon te hou en die suiker \u201cop te vee\u201d. Demonstreer dit &#8211; kry \u2018n slot en sleutel en wys vir hulle dat die sleutel daardie spesifieke slot oopsluit \u2013 die sleutel is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11207,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-11206","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-health"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/diabetes-as-kinderverhaal\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Van ons ken die siektetoestand goed, ons lewe daarmee saam &#8211; \u2018n oupa, \u2018n ouer of selfs \u2018n maatjie van skool wat ons aan die siekte blootstel. Die res van ons weet amper niks van Diabetes nie. 14 November is W\u00eareld Diabetes Melitus (DM) dag en dit is belangrik om kinders al van kleintyd af te leer oor hierdie siekte. Die doel is nie om hulle bang te maak vir lekkernye nie, maar om eerder empatie te kweek sodat hulle nie dalk \u2018n maatjie spot met Diabetes nie. Dit is \u2018n vreesaanjaende onderwerp met baie vra &#8211; hoekom drink sommige diabete pille waar ander insulien moet inspuit? &nbsp;So kom ons hou dit eenvoudig. Hoe verduidelik ek Diabetes aan my kind? Begin met \u2018n bietjie agtergrond: Ons het bloed in ons lyfies (Mamma kan dalk verwys na \u2018n keer wat \u2018n eina gebloei het). Wanneer ons kos eet word dit afgebreek in kleiner dele in ons lyfies en een van hierdie produkte is suiker. Insulien help om ons bloed skoon te hou en die suiker \u201cop te vee\u201d. Demonstreer dit &#8211; kry \u2018n slot en sleutel en wys vir hulle dat die sleutel daardie spesifieke slot oopsluit \u2013 die sleutel is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/diabetes-as-kinderverhaal\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-11-14T11:56:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:42:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Diabetes as kinderverhaal\",\"datePublished\":\"2019-11-14T11:56:04+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:42:03+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/\"},\"wordCount\":673,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/dia.png\",\"articleSection\":[\"Health\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/\",\"name\":\"Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/dia.png\",\"datePublished\":\"2019-11-14T11:56:04+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:42:03+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/dia.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/11\\\/dia.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/diabetes-as-kinderverhaal\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Diabetes as kinderverhaal\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/diabetes-as-kinderverhaal\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies","og_description":"Van ons ken die siektetoestand goed, ons lewe daarmee saam &#8211; \u2018n oupa, \u2018n ouer of selfs \u2018n maatjie van skool wat ons aan die siekte blootstel. Die res van ons weet amper niks van Diabetes nie. 14 November is W\u00eareld Diabetes Melitus (DM) dag en dit is belangrik om kinders al van kleintyd af te leer oor hierdie siekte. Die doel is nie om hulle bang te maak vir lekkernye nie, maar om eerder empatie te kweek sodat hulle nie dalk \u2018n maatjie spot met Diabetes nie. Dit is \u2018n vreesaanjaende onderwerp met baie vra &#8211; hoekom drink sommige diabete pille waar ander insulien moet inspuit? &nbsp;So kom ons hou dit eenvoudig. Hoe verduidelik ek Diabetes aan my kind? Begin met \u2018n bietjie agtergrond: Ons het bloed in ons lyfies (Mamma kan dalk verwys na \u2018n keer wat \u2018n eina gebloei het). Wanneer ons kos eet word dit afgebreek in kleiner dele in ons lyfies en een van hierdie produkte is suiker. Insulien help om ons bloed skoon te hou en die suiker \u201cop te vee\u201d. Demonstreer dit &#8211; kry \u2018n slot en sleutel en wys vir hulle dat die sleutel daardie spesifieke slot oopsluit \u2013 die sleutel is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/diabetes-as-kinderverhaal\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-11-14T11:56:04+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:42:03+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Diabetes as kinderverhaal","datePublished":"2019-11-14T11:56:04+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:42:03+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/"},"wordCount":673,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png","articleSection":["Health"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/","name":"Diabetes as kinderverhaal - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png","datePublished":"2019-11-14T11:56:04+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:42:03+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/dia.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/diabetes-as-kinderverhaal\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Diabetes as kinderverhaal"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11206","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11206"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11206\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11207"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11206"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11206"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11206"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}