{"id":10474,"date":"2019-09-25T14:37:30","date_gmt":"2019-09-25T12:37:30","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=10474"},"modified":"2020-11-23T12:40:55","modified_gmt":"2020-11-23T10:40:55","slug":"veiligheid-kinders-en-karre","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-kinders-en-karre\/","title":{"rendered":"Veiligheid &#8211; kinders en karre"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-10476 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>deur Zanj\u00e9 Kromhout<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die onlangse gebeure rondom kleine Amy\u2019Leigh se ontvoering\nhet ons land geruk. Daardie Maandagaand het ek wakker gel\u00ea en gewonder wat ek\nsou doen en hoe elke minuut vir haar ouers moes voel soos \u2018n leeftyd. Of dit\nontvoering is vir \u2018n losprys, mensehandel of \u2018n motorkaping, ouers met\nkinders moet almal paraat wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die punt is nie om ouers die skrik op die lyf te jaag nie,\nmaar ek is alte bewus van hoe my kop elders is terwyl ek kleingoed aflaai,\ninkopies doen of in \u2018n winkelsentrum rondhol op soek na pom-poms vir die\nvolgende dag se kunsprojek by die skool. Tussendeur onderhandel jy met jou\nkinders dat dit NIE \u2018n goeie idee is om al die lekkergoed op die rak te koop\nnie\u2026 Gevolglik vergeet mens soms heeltemal dat gevaar dalk net om die hoek skuil.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek het dus self begin kyk na wat ek kan doen om seker te\nmaak my kinders is veilig, en eerste aan die beurt is kar veiligheid.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Karstoeltjies<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mense ry onverskillig, ongelukke gebeur en almal van ons\nmaak soms foute. Die minste wat ons as ouers kan doen is om seker te maak ons\nkinders is so veilig as moontlik wanneer ons die pad aandurf. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sommige kinders kan vreeslik keel opsit wanneer hulle in hul\nstoeltjies vasgemaak moet word. Hulle wil dalk voor sit en hoekom moet hulle\ndan nou vasgemaak word as mamma en pappa nie dit doen nie? Wees dus \u2018n\nvoorbeeld en doen die regte ding. Dra jou veiligheidsgordel, kry stoeltjies en\ngebruik hulle reg. Die wet vereis boonop dat alle kinders onder 3 jaar in \u2018n\ntoepaslike karstoeltjie vasgemaak word. Dit kan die verskil tussen die lewe en\ndie dood beteken.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Indien jy nie \u2018n karstoeltjie kan bekostig nie, is daar\n\u2018n hele paar organisasies wat tweedehandse stoeltjies bymekaar maak, skoonmaak\nen dan teen \u2018n verlaagde prys weer aan die publiek verkoop en in sommige\ngevalle selfs skenk. Doen gerus \u2018n bietjie navorsing aanlyn.<\/em> <em>Sommige\nhandelaars sal ook hand bysit met die installasie van jou babastoeltjie.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek klink soos die \u2018n regte ou knorpot maar ons as ouers moet\nbeheer neem oor hierdie saak. So, volg die stoeltjies se gebruiksaanwysings en\nkry kar re\u00ebls wat almal by moet hou. Sodra die wiele rol en paar liedjies is\nhard op gesing is het almal al vrede gemaak met waar hulle sit. <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Kapings<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is uiteenlopende opinies oor waar die regte plek is om\ndie karstoeltjie te sit \u2013 reg agter die bestuurder? Aan die ander kant? En wat\ngemaak as jy meer as een kind het.\u2019n Paramedikus het onlangs genoem dat in die\ngeval van \u2018n motorkaping sal die volgende die beste sal wees:<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Plaas die ouer kind wat homself kan los maak, reg agter die bestuurder.\nSodra iets gebeur kan hy homself los maak en jy hoef nie heeltemal weg te draai\nmet van die gevaar af nie. Dit mag die kapers dalk laat negatief reageer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Plaas die jonger kind skuins agter die bestuurder. Die\nbestuurder kan dus agter toe leun en die stoeltjie los sonder om jou rug te\ndraai op die rowers. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sou hulle jou beveel om geensins om te draai nie of hande\nalle tye te hou waar hulle dit kan sien, kan jy die ouer kind instruksies gee\nom homself en dan die ander kinders los te maak en reg agter die bestuurder se\nstoel op die vloer te gaan sit. Dit help dat as jy uitklim dat jy dadelik die\ndeur kan oopmaak en hulle saam jou kan uithaal sonder om om die voertuig nog te\nhoef te beweeg. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maak seker jy gee nooit die sleutel van jou motor vir die rowers\nterwyl jou kinders nog in die kar is nie. Die paramedikus stel voor dat jy hard\nen duidelik praat wanneer jy aan die rowers verduidelik wat jy besig is om te\ndoen om jou kinders uit die kar te haal.. Probeer so kalm as moontlik bly vir\njou kinders se onthalwe. Mens verwag nooit dat so iets met jou kan gebeur nie,\nmaar speel die scenario in jou eie kop af en dink aan hoe jy sou optree. Die\nkenners reken jy sal beter reageer in \u2018n nare situasie as jy \u2018n \u201cgame plan\u201d\nhet.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">\u201cBaba in die kar\u201d \u2013 ja of nee?<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is twee opinies rondom die \u201cBaby on board\u201d teken agter\nin die kar. Party mense reken dit verkondig aan die hele w\u00eareld dat jy met\nkinders rondry en ander s\u00ea weer dit help die nooddienste om op \u2018n\nongelukstoneel op die uitkyk te wees vir kinders. As jou kinders enige mediese\nkondisies of allergi\u00eb het maak seker dit is aangedui op \u2018n maklike sigbare plek\nop hulle stoeltjies. Sit byvoorbeeld \u2018n naam plaatjie met al die besonderhede\nop die stoetjie se gordel vas. <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Algemeen<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verdonkerde vensters of skadu venster kouse wat die son uit\nblok kan help dat almal nie presies sien wie en wat in jou kar aangaan nie.\nSluit die kar se deure dadelik en leer dit ook vir die kinders as die kar nie\nautomaties sluit nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Plaas jou foon en enige ander sakke of kosbare besittings in\ndie kattebak van die voertuig, waar niemand dit kan sien nie. Moenie in die\nversoeking kom om by robotte gou te loer na die Whatsapp wat deurgekom het nie\n&#8211; dit vertraag nie net jou bestuursvermo\u00ebns nie maar maak jou ook \u2018n maklike\nteiken. Wees paraat en b\u00eare daai foon.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Parkeer binne die skool met die op- of aflaai van kinders,\nindien moontlik. As daar nie plek is nie, vat \u2018n paar ekstra minute en wag vir\nnader parkeer plek om oop te gaan. Vra die skool om tydens spitstye \u2018n\nsekuriteits maatskappy te laat patrolleer by die ingang van skole. Maak seker\nniemand agtervolg jou huis toe nie en verander elke nou en dan jou roetes. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As jy by jou huis aan kom parkeer parallel in die straat\nterwyl die hek oop gaan \u2013 dit verseker dat jy die hele straat kan dop hou en\ngeen ander kar jou kan vas parkeer nie. As jul hek nie automaties is nie, bel\niemand wat reeds tuis is om die hek oop te maak sodra jul daar aan kom, dan\nhoef niemand uit te klim in die straat nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit klink dalk oorweldigend en glo my ek wil geen vrees by\nmy kinders aanwakker nie, maar ons as ouers kan slimmer optree en stilletjies\nmeer proaktief wees. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Later kyk ons na veiligheid by winkels, speel areas en\npublieke plekke. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wees veilig <\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Zanj\u00e9 Kromhout Die onlangse gebeure rondom kleine Amy\u2019Leigh se ontvoering het ons land geruk. Daardie Maandagaand het ek wakker gel\u00ea en gewonder wat ek sou doen en hoe elke minuut vir haar ouers moes voel soos \u2018n leeftyd. Of dit ontvoering is vir \u2018n losprys, mensehandel of \u2018n motorkaping, ouers met kinders moet almal paraat wees. Die punt is nie om ouers die skrik op die lyf te jaag nie, maar ek is alte bewus van hoe my kop elders is terwyl ek kleingoed aflaai, inkopies doen of in \u2018n winkelsentrum rondhol op soek na pom-poms vir die volgende dag se kunsprojek by die skool. Tussendeur onderhandel jy met jou kinders dat dit NIE \u2018n goeie idee is om al die lekkergoed op die rak te koop nie\u2026 Gevolglik vergeet mens soms heeltemal dat gevaar dalk net om die hoek skuil. Ek het dus self begin kyk na wat ek kan doen om seker te maak my kinders is veilig, en eerste aan die beurt is kar veiligheid. Karstoeltjies Mense ry onverskillig, ongelukke gebeur en almal van ons maak soms foute. Die minste wat ons as ouers kan doen is om seker te maak ons kinders is so veilig [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-10474","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-kinders-en-karre\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"deur Zanj\u00e9 Kromhout Die onlangse gebeure rondom kleine Amy\u2019Leigh se ontvoering het ons land geruk. Daardie Maandagaand het ek wakker gel\u00ea en gewonder wat ek sou doen en hoe elke minuut vir haar ouers moes voel soos \u2018n leeftyd. Of dit ontvoering is vir \u2018n losprys, mensehandel of \u2018n motorkaping, ouers met kinders moet almal paraat wees. Die punt is nie om ouers die skrik op die lyf te jaag nie, maar ek is alte bewus van hoe my kop elders is terwyl ek kleingoed aflaai, inkopies doen of in \u2018n winkelsentrum rondhol op soek na pom-poms vir die volgende dag se kunsprojek by die skool. Tussendeur onderhandel jy met jou kinders dat dit NIE \u2018n goeie idee is om al die lekkergoed op die rak te koop nie\u2026 Gevolglik vergeet mens soms heeltemal dat gevaar dalk net om die hoek skuil. Ek het dus self begin kyk na wat ek kan doen om seker te maak my kinders is veilig, en eerste aan die beurt is kar veiligheid. Karstoeltjies Mense ry onverskillig, ongelukke gebeur en almal van ons maak soms foute. Die minste wat ons as ouers kan doen is om seker te maak ons kinders is so veilig [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-kinders-en-karre\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-09-25T12:37:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:40:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Veiligheid &#8211; kinders en karre\",\"datePublished\":\"2019-09-25T12:37:30+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/\"},\"wordCount\":1095,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/kinders_veiligheid.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/\",\"name\":\"Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/kinders_veiligheid.png\",\"datePublished\":\"2019-09-25T12:37:30+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:55+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/kinders_veiligheid.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/kinders_veiligheid.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-kinders-en-karre\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Veiligheid &#8211; kinders en karre\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-kinders-en-karre\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies","og_description":"deur Zanj\u00e9 Kromhout Die onlangse gebeure rondom kleine Amy\u2019Leigh se ontvoering het ons land geruk. Daardie Maandagaand het ek wakker gel\u00ea en gewonder wat ek sou doen en hoe elke minuut vir haar ouers moes voel soos \u2018n leeftyd. Of dit ontvoering is vir \u2018n losprys, mensehandel of \u2018n motorkaping, ouers met kinders moet almal paraat wees. Die punt is nie om ouers die skrik op die lyf te jaag nie, maar ek is alte bewus van hoe my kop elders is terwyl ek kleingoed aflaai, inkopies doen of in \u2018n winkelsentrum rondhol op soek na pom-poms vir die volgende dag se kunsprojek by die skool. Tussendeur onderhandel jy met jou kinders dat dit NIE \u2018n goeie idee is om al die lekkergoed op die rak te koop nie\u2026 Gevolglik vergeet mens soms heeltemal dat gevaar dalk net om die hoek skuil. Ek het dus self begin kyk na wat ek kan doen om seker te maak my kinders is veilig, en eerste aan die beurt is kar veiligheid. Karstoeltjies Mense ry onverskillig, ongelukke gebeur en almal van ons maak soms foute. Die minste wat ons as ouers kan doen is om seker te maak ons kinders is so veilig [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-kinders-en-karre\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-09-25T12:37:30+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:40:55+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Veiligheid &#8211; kinders en karre","datePublished":"2019-09-25T12:37:30+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/"},"wordCount":1095,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/","name":"Veiligheid - kinders en karre - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png","datePublished":"2019-09-25T12:37:30+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:55+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/kinders_veiligheid.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-kinders-en-karre\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Veiligheid &#8211; kinders en karre"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=10474"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10474\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=10474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=10474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=10474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}