Surviveware Noodhulpstel (Groot)

R1,799.00

Duursaam, sterk en ontwerp om te hou. Hierdie noodhulptas is gemaak van 600D Poliëster wat dit die sterkste sak op die mark maak. Ons het hierdie produk vir langer as ‘n jaar getoets om seker te maak dat dit selfs die moeilikste toestande kan weerstaan. Vir die prys wat u betaal, verdien u die beste.

Hierdie noodhulptas sluit ‘n bonus noodhulpkissie in wat gemaak is van 600D- Poliëster wat aan ‘n gordel of groter rugsak vasgemaak kan word.

In voorraad

Beskrywing

Duursaam, sterk en ontwerp om te hou. Hierdie noodhulptas is gemaak van 600D Poliëster wat dit die sterkste sak op die mark maak. Ons het hierdie produk vir langer as ‘n jaar getoets om seker te maak dat dit selfs die moeilikste toestande kan weerstaan. Vir die prys wat u betaal, verdien u die beste. Vergeet van dun plastiekhouers wat onder druk breek, belê in hierdie draagbare noodhulpstel wat selfs die rofste toestande sal oorleef.

Groot stap- en reistas. Hierdie noodhulptas kom met 200 basiese, noodsaaklike items wat jou lewe kan red, met ekstra ruimte om jou eie items by te voeg. Enige persoon wat ernstig is oor veiligheid sal hul eie voorraad byvoeg en aanpas soos nodig. Daar is selfs genoeg spasie in die noodhulptas vir groot items soos ‘n 18” SAM-spalk.

Waterbestand. Hierdie sak is waterbestand en al die artikels aand die binnekant word beskerm teen duursame laminaatsakkies. Dit beteken dat die sak ‘n waterdigte hawe word. Jy hoef glad nie bekommerd te wees oor waterskade as jy dit op jou boot gebruik nie. Indien dit per ongeluk in water beland sal dit dryf en die inhoud sal veilig bly.

Geroragniseerde afskortings. Dit is belangrik om ‘n noodhulptas soos die palm van jou hand te ken. Tydens ‘n stresvolle situasie is dit maklik om angstig te raak en foute te begaan. Elke afskorting is volgens sy funksie gemerk. Dit beteken dat alle artikels maklik gevind kan word en daarna vervang kan word sonder enige moeite.

Draagbare Molle-stelsel. Die noodhulpkis het ‘n verwyderbare stelsel wat aan ‘n motor se kopleuning of die roltanng in ‘n Jeep kan heg. As u dit nie binne die motor nodig het nie, verwyder die bandjies en hou dit in die motor se kattebak. Die Velcro is ongelooflik sterk wat beteken dat jy dit saam met jou kan dra terwyl jy op staproetes gaan – hierdie noodhulpstel sal altyd in sy plek bly terwyl jy reis.

Hierdie noodhulptas sluit ‘n bonus noodhulpkissie in wat gemaak is van 600D- Poliëster wat aan ‘n gordel of groter rugsak vasgemaak kan word.

Inhoud van die mini-noodhulpkis:
600 D-poliëstersak (1), Klein skêr (1), Nitrilhandskoene (1 paar), verband (1), hipo-allergeen band (1), CPR-masker (1), katoengaasdoeke (1), “combine dressing” (1), “splinter probes” (2), velreinigingslappies (3), Haakspelde (5), oorstokkies (10), standaard kleefverbande (22)

Gevorderde noodhulphandboek en inligtingsgids.
Dit is maklik om tydens ‘n noodgeval angstig en paniekerig te raak. Hierdie noodhulptas bevat ‘n gevorderde gids om jou te help. Ons sal ook vir jou ‘n elektroniese boek per e-pos stuur om ‘n geheue te verfris voordat jy op reis gaan.

Wat is in die boks?
600D poliëstersak (1), 7,5 "skêr (1), 18" spalk (1), alkohollappies (10), kleefverbande: vlinder - groot (5), vlinder - medium (5), groot (5), standaard (30), Vierkant (5), Mini (5), H-vorm (5), Koue pak (1), “Combine dressing” (1), “Conforming Bandages” (6), Gaasdoeke (5), CPR-sakkie met instruksies ( 1), CPR-masker (1), oorstokkies (20), Nooddeken (1), Oogblokkies (4), Koorsstroke (3), Noodhulphandboek (1), Nitrilhandskoene (4), Hydro Gel (5 ), Hipo-allergeen kleefband, nie-kleef dressing (10), potlood (1), gelamineerde sakkies (6), asbiksak (1), drukverband (1), haakspelde (10), velreinigingslappies (10) , “splinter pribe” (10), Steekverligtings lappies (10), Strooksluitings (9), Driehoekige pleister (2), Tangetjie (1), Fluitjie (1), Wondverbande (2).

Afrikaans