Surviveware Bioafbreekbare Natlappies

R119.00

Kenmerke:

  • Omgewingsvriendelik!
  • Heeltemal afbreekbaar en begin ontbind na 28 dae
  • Bevat geen parfuum nie
  • Kwaliteitverpakking verseker dat lappies klam bly

Wat is in die boks?
1 x Surviveware Bioafbreekbare Natlappies - die pak bevat 32 lappies

In voorraad

Kategorie:
Afrikaans