‘n Onrustige katjie – Audrey Bouquet en Fabien Öckto Lambert

R99.00

Hardeband, 24 bladsye

‘n Storie om jou te leer om jou emosies te beheer.

Dit is die storie van ‘n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak?

Dit is nie net die storie van ‘n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, dis mos lekker om te slaap en mooi drome te droom!

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek…

Teks: Audrey Bouquet, ontspanningsterapeut

Vertaler: Cillié Burger

Illustrasies: Fabien Öckto Lambert

Only 2 left in stock

Afrikaans