Kleurkode App (Android-toestelle)

R29.99

In hierdie speletjie moet die kleuter al die simbool blokkies verwyder deur op die korrekte een te druk wanneer die stem opname ‘n instruksie gee.

Wanneer al die blokkies op die skerm verwyder is, kan die kleuter die prentjie inkleur deur met sy/haar vinger oor die prentjie te vryf.

Kategorie:

Beskrywing

Afrikaans