Ek kan nou Lees: Oulike Kortverhale – Lisa Regan

R149.00

Hardeband, 93 bladsye

Hierdie pragtige, geïllustreerde boek met oulike kortverhale, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories sal u kind se woordeskat uitbrei.

11 stories ingesluit, elkeen met ‘n  “Lees die sigwoorde” en “Kyk na die prente en lees die woorde” afdeling.

Outeur: Lisa Regan

Vertaler: Elmarie Wessels

Illustrasies: Angelika Scudamore

Uit voorraad

Kategorie: Tags: , ,
Afrikaans