Dierestories en vingerpop stel

R280.00 R210.00

Net 5 is beskikbaar in elke taal

Koop die “Dierestories en vingerpop stel” en kry nog 4 vingerpoppies GRATIS!

In voorraad

Beskrywing

Diere Stories: 5 minute verhale – Stephanie Moss

Ontmoet groot en klein diere in hierdie prettige versameling van 5 minute stories.

Kom ontmoet ‘n welpie wat sy BRUL oefen, ‘n muis wat ‘n nuwe huis soek, ‘n eensame uil wat maatjies soek, pikkewyne wat ysskaats en nog vele meer.

Vingerpoppe

Moedig kinders aan om hul verbeelding en kreatiwiteit te gebruik deur middel van storievertelling met behulp van die Wilde Diere- en Plaasdiere-vingerpoppe. Elke stel bevat 4 poppies dus ontvang julle 8 in totaal.

Deur verhale te skep met behulp van die vingerpoppies, sal die kinders se geletterdheid en storievertelvaardighede verbeter, en om voor ‘n gevange gehoor op te tree, sal hul selfvertroue versterk.

Afrikaans