A+ Graad 1 Afrikaans

Hierdie program is slegs beskikbaar vir lede!

A+ Graad 1 is ‘n Afrikaanse app, wat honderde pretbelaaide oefeninge in 6 sleutel afdelings bevat vir die ontwikkeling van vaardighede. Hierdie beproefde vaardighede is noodsaaklik om u kind toe te rus met die nodige kennis ter voorbereiding vir die primêre opvoedingsfase.

Kategorie:

Beskrywing

A+ Graad 1 is ‘n Afrikaanse app, wat honderde pretbelaaide oefeninge in 6 sleutel afdelings bevat vir die ontwikkeling van vaardighede. Hierdie beproefde vaardighede is noodsaaklik om u kind toe te rus met die nodige kennis ter voorbereiding vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede wat ontwikkel word sluit in; optelling, aftrekking, lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie, kreatiwiteit en basiese rekenaarvaardighede.

Alle aktiwiteite word aangebied in ontspanne en genotvolle speletjies. Die speletjies is ontwerp om deur kinders verstaanbaar te vind sonder ouer toesig wat lei tot u kind se intellektuele en selfdoen ontwikkeling wat u kind se selfbeeld en vertroue ‘n hupstoot sal gee.

Afrikaans