Nov 20

Lesson 2: Science Concepts 2

This week we explore Newton's first law of Inertia and thereafter we have a look at absorption. Download this week's lesson:
Nov 16

Homemade Finger Paint

Ingredients ½ cup flour 1 cup water ¼  tsp salt (optional) food colouring Cold water for thinning Instructions Combine the flour, water and salt (will keep the paint from spoiling) in a saucepan over a medium heat. The mixture will be lumpy but it will then thicken into a paste.... read more →
Nov 09

Heerlike Framboosroomys op ’n stokkie

Bestanddele: 1 medium-grootte suurlemoen se sap 2 koppies frambose 2 koppies Griekse jogurt 4 eetlepels heuning 1 teelepel vanielje-ekstrak Metode: Gooi al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker. Meng tot dit ’n lekker gladde beslag is vorm. Verdeel die beslag in leë jogurthouertjies of gooi dit in jou gunsteling roomysvorm.... read more →
Okt 28

Sock Puppet Theatre Day

Summer holidays can be long and one might run out of ideas for fun activities. Help the kids to make puppets and a stage and let them put on a play! You will need: • Socks • Paper bags • Coloured paper • Sosatie stick • Box • Broom •... read more →
Okt 28

Voëlvoerders vir die tuin

Verskillende voëltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, “messy play” en nog vele meer! Lok voëltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies. Delicious Dennebol Die aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit... read more →
Okt 19

Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?

Dit bly maar ‘n ongemaklike onderwerp - veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap... read more →
Okt 14

Pasta Bootjies

Bestandele Groot pastaskulpe/ pypies of lasagne velle Tamatiesmoor of pastasous van jou keuse Spinasie, fyn gesny en gewas 1 Houertjie laevet maaskaas ‘n Handvol gerasperde kaas Sout, peper en gedroogde kruie, na smaak Metode Voorverhit die oond teen 200°C Kook die pasta in sout water vir ongeveer 10 minute. Die... read more →
Sep 14

Vetsug in ons kinders

Suid-Afrikaanse kinders sit met ‘n probleem. Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie. Nee. Dit is nie hulle maniere nie. Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter wêreld en dit het ‘n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens.... read more →
Sep 14

Buitemuurse aktiwiteite

Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore... read more →
Sep 14

Oefen speel-speel daai maagspiere!

Die laaste paar maande was groot en klein minder aktief - dankie grendeltyd en koue winter! Skermtyd het vermeerder en om op die bank te lê was deel van ons daaglikse tydsverdryf. Daar was ook baie langer gesit voor boeke en skootrekenaars, sonder die rondloop tussen klasse of pouses se... read more →
Afrikaans