{"id":5538,"date":"2019-01-14T13:50:57","date_gmt":"2019-01-14T11:50:57","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=5538"},"modified":"2020-11-23T12:29:26","modified_gmt":"2020-11-23T10:29:26","slug":"elke-koppie-werk-anders","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/elke-koppie-werk-anders\/","title":{"rendered":"Elke koppie werk anders"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-5542 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Identifiseer\njou kind se unieke intelligensie leerstyl en help hulle s\u00f3 om moeiteloos te\nleer. Ons almal leer, konsentreer, verwerk en behou inligting op verskillende\nmaniere. As jou kind gelukkig is, pas hulle leerstyl in by die metodes wat in\nklaskamers gebruik word. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sommige\nkinders is egter net nie gemaak vir stilsit en luister of inligting uit boeke\nonthou nie, en in uiterste gevalle word hierdie kinders as rebels of dom\nbestempel. Hoe vroe\u00ebr jy jou kind se leerstyl en unieke soort intelligensie\nuitpluis, hoe beter. As jou kind nie vir die klaskamer \u201cgemaak\u201d is nie, is daar\nbaie wat jy kan doen om die leerervaring steeds positief te hou. Jy kan jou\nkind nie verander nie (en moet ook nie probeer nie!), maar jy kan hulle\nomgewing aanpas, hulle leermetode aanpas en hulle strategie\u00eb leer om in die\nklas oor die weg te kom. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hieronder\nvolg \u2019n opsomming van die verskillende soorte intelligensie wat kenners\nidentifiseer om jou te help om jou kind se kop beter te verstaan. Onthou dat\ndie w\u00eareld \u00e1l hierdie soorte intelligensie nodig het \u2013 die een is nie beter as\ndie ander nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Skole\nmoedig meestal wiskundige en taalkundige intelligensie aan en die ander vyf\nsoorte word maar afgeskeep. Hoe beter jy jou kind ken, hoe beter kan jy hulle\ndus help om hul sterk punte te gebruik om werk onder die knie te kry, en hoe\nmakliker gaan dit wees om onderwysers aan jul kant te kry.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\"><strong>LOGIES EN WISKUNDIG <\/strong><\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind: <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Geniet\nsyfers; <\/li><li>Herken patrone\nen kan dinge rangskik en organiseer; <\/li><li>Wil\ngraag redeneer; <\/li><li>Hou van\nvoorspelbaarheid; <\/li><li>Dink\nself teorie\u00eb uit van hoe dinge werk; <\/li><li>Wil\neers \u2019n bewys sien voor sy\/hy iets glo; <\/li><li>Herken\n\u2019n probleem en los dit dan op; <\/li><li>Geniet\nskaak en legkaarte. <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe jy\nkan help<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Speel\nbaie bordspeletjies, dobbelsteenspeletjies en bou saam legkaarte. Leer haar\/hom\nom \u2019n paar eenvoudige papiervou-figuurtjies te maak. Verduidelik alledaagse\ngoed en laat sy\/hy baie vrae vra. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As jy\nnie self die antwoorde ken nie, soek dit saam op. Gee haar\/hom \u2019n sakrekenaar\nom mee te speel.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\"><strong>MUSIKAAL<\/strong> <\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind: <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Is lief\nvir klank en reageer op musiek; <\/li><li>Sing\ngraag en hou goed wysie; <\/li><li>Hou tyd\nwanneer sy\/hy musiek hoor; <\/li><li>Luister\nkrities na musiek en kan \u2019n vals noot herken; <\/li><li>Neurie\ngraag. <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe jy\nkan help <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Speel\nagtergrondmusiek terwyl sy\/hy speel of met iets besig is. Laat sy\/hy bewegings\nuitvoer op die maat van musiek. Sy\/hy sal feite, telefoonnommers en jul adres\nmakliker onthou as julle \u2019n deuntjie daarvan maak. Gee haar\/hom tromme as sy\/hy\nnog te jonk is vir ander instrumente en maak saam rympies op.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\"><strong>INTERPERSOONLIK <\/strong><\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Is \u2019n\nleier wat graag onderhandel en ander help; <\/li><li>Hou van\npraat en organiseer; <\/li><li>Hanteer\nkonflik goed en herstel dikwels die vrede; <\/li><li>Voel\nmense se bui en bedoelings fyn aan; <\/li><li>Kan\nander mense be\u00efnvloed; <\/li><li>Blink\nuit in groepwerk; <\/li><li>Smee\nhegte vriendskapsbande. <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe jy\nkan help <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind sal in die kleuterskool floreer. Maatjies en speelafsprake put haar\/hom\nnie uit nie; dit laat haar\/sy ogies blink. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maak\nstories van abstrakte feite en sy\/hy sal meer belangstel. Sy\/hy sal self baie\nleer deur \u2019n maatjie te help wat sukkel; moedig dit aan. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laat\nsy\/hy \u2019n spansport beoefen, Kinderkrans toe gaan en in die koor sing. In \u2019n\ngroep gaan sy\/hy floreer. Laat sy\/hy baie met poppe, beertjies en\naksiefiguurtjies speel. Vat haar\/hom van jongs af saam as jy liefdadigheids\nwerk doen.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\"><strong>TAALKUNDIG <\/strong><\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind: <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Gebruik\nbaie woorde om te verduidelik; <\/li><li>Hou van\nredeneer en om ander te vermaak; <\/li><li>Hou van\nwoordspeletjies en om stories te hoor en te vertel; <\/li><li>Vra\nbaie vrae; <\/li><li>Leer\nmaklik \u2019n ander taal; <\/li><li>Onthou\nname, plekke en datums goed. <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe jy\nkan help <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jou\nkind leer deur te hoor en kan inligting goed filtreer deur te luister en dan te\nherhaal. Sy\/hy kan tot 70 persent onthou van wat sy\/hy hoor. Sy\/hy is \u2019n\nbabbelbekkie, maar skryf dalk nie so goed soos sy\/hy praat nie. Sy\/hy kan\ngesprekke goed onthou en weer oorvertel en kan deur \u2019n probleem praat. Laat\nhaar\/hom met behulp van aftiklysies leer; sy\/hy sal dit geniet. Sy\/hy sal ook graag\nna oudioboeke luister en allerlei los feite uitstekend onthou. Raaisels,\ngrappies en rympies sal haar\/hom stimuleer. Laat hulle hulself op band opneem\nen dan weer terugspeel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Bron:<\/strong> <a href=\"https:\/\/www.netwerk24.com\/baba-en-kleuter\/Skool\/Elke-koppie-werk-anders-20150902\">Netwerk24<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Identifiseer jou kind se unieke intelligensie leerstyl en help hulle s\u00f3 om moeiteloos te leer. Ons almal leer, konsentreer, verwerk en behou inligting op verskillende maniere. As jou kind gelukkig is, pas hulle leerstyl in by die metodes wat in klaskamers gebruik word. Sommige kinders is egter net nie gemaak vir stilsit en luister of inligting uit boeke onthou nie, en in uiterste gevalle word hierdie kinders as rebels of dom bestempel. Hoe vroe\u00ebr jy jou kind se leerstyl en unieke soort intelligensie uitpluis, hoe beter. As jou kind nie vir die klaskamer \u201cgemaak\u201d is nie, is daar baie wat jy kan doen om die leerervaring steeds positief te hou. Jy kan jou kind nie verander nie (en moet ook nie probeer nie!), maar jy kan hulle omgewing aanpas, hulle leermetode aanpas en hulle strategie\u00eb leer om in die klas oor die weg te kom. Hieronder volg \u2019n opsomming van die verskillende soorte intelligensie wat kenners identifiseer om jou te help om jou kind se kop beter te verstaan. Onthou dat die w\u00eareld \u00e1l hierdie soorte intelligensie nodig het \u2013 die een is nie beter as die ander nie. Skole moedig meestal wiskundige en taalkundige intelligensie aan en die ander [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-5538","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Elke koppie werk anders - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/elke-koppie-werk-anders\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Elke koppie werk anders - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Identifiseer jou kind se unieke intelligensie leerstyl en help hulle s\u00f3 om moeiteloos te leer. Ons almal leer, konsentreer, verwerk en behou inligting op verskillende maniere. As jou kind gelukkig is, pas hulle leerstyl in by die metodes wat in klaskamers gebruik word. Sommige kinders is egter net nie gemaak vir stilsit en luister of inligting uit boeke onthou nie, en in uiterste gevalle word hierdie kinders as rebels of dom bestempel. Hoe vroe\u00ebr jy jou kind se leerstyl en unieke soort intelligensie uitpluis, hoe beter. As jou kind nie vir die klaskamer \u201cgemaak\u201d is nie, is daar baie wat jy kan doen om die leerervaring steeds positief te hou. Jy kan jou kind nie verander nie (en moet ook nie probeer nie!), maar jy kan hulle omgewing aanpas, hulle leermetode aanpas en hulle strategie\u00eb leer om in die klas oor die weg te kom. Hieronder volg \u2019n opsomming van die verskillende soorte intelligensie wat kenners identifiseer om jou te help om jou kind se kop beter te verstaan. Onthou dat die w\u00eareld \u00e1l hierdie soorte intelligensie nodig het \u2013 die een is nie beter as die ander nie. Skole moedig meestal wiskundige en taalkundige intelligensie aan en die ander [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/elke-koppie-werk-anders\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-01-14T11:50:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:29:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Elke koppie werk anders\",\"datePublished\":\"2019-01-14T11:50:57+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:29:26+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/\"},\"wordCount\":743,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/01\\\/koppie.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/\",\"name\":\"Elke koppie werk anders - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/01\\\/koppie.png\",\"datePublished\":\"2019-01-14T11:50:57+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:29:26+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/01\\\/koppie.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/01\\\/koppie.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/elke-koppie-werk-anders\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Elke koppie werk anders\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Elke koppie werk anders - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/elke-koppie-werk-anders\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Elke koppie werk anders - Besige Breintjies","og_description":"Identifiseer jou kind se unieke intelligensie leerstyl en help hulle s\u00f3 om moeiteloos te leer. Ons almal leer, konsentreer, verwerk en behou inligting op verskillende maniere. As jou kind gelukkig is, pas hulle leerstyl in by die metodes wat in klaskamers gebruik word. Sommige kinders is egter net nie gemaak vir stilsit en luister of inligting uit boeke onthou nie, en in uiterste gevalle word hierdie kinders as rebels of dom bestempel. Hoe vroe\u00ebr jy jou kind se leerstyl en unieke soort intelligensie uitpluis, hoe beter. As jou kind nie vir die klaskamer \u201cgemaak\u201d is nie, is daar baie wat jy kan doen om die leerervaring steeds positief te hou. Jy kan jou kind nie verander nie (en moet ook nie probeer nie!), maar jy kan hulle omgewing aanpas, hulle leermetode aanpas en hulle strategie\u00eb leer om in die klas oor die weg te kom. Hieronder volg \u2019n opsomming van die verskillende soorte intelligensie wat kenners identifiseer om jou te help om jou kind se kop beter te verstaan. Onthou dat die w\u00eareld \u00e1l hierdie soorte intelligensie nodig het \u2013 die een is nie beter as die ander nie. Skole moedig meestal wiskundige en taalkundige intelligensie aan en die ander [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/elke-koppie-werk-anders\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-01-14T11:50:57+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:29:26+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Elke koppie werk anders","datePublished":"2019-01-14T11:50:57+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:29:26+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/"},"wordCount":743,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/","name":"Elke koppie werk anders - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png","datePublished":"2019-01-14T11:50:57+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:29:26+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/koppie.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/elke-koppie-werk-anders\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Elke koppie werk anders"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5538","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5538"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5538\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5538"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5538"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5538"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}