{"id":36401,"date":"2021-08-25T08:17:42","date_gmt":"2021-08-25T06:17:42","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=36401"},"modified":"2021-08-25T08:17:42","modified_gmt":"2021-08-25T06:17:42","slug":"maklike-groente-of-kruietuin","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/maklike-groente-of-kruietuin\/","title":{"rendered":"Maklike groente- of kruietuin"},"content":{"rendered":"<p>As jy al ooit &#8216;n groente- of kruietuin wou gehad het, is hierdie &#8216;n maklike manier om te begin!<\/p>\n<p><strong>Benodighede:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Eierkarton<\/li>\n<li>Sk\u00ear<\/li>\n<li>Swart pen<\/li>\n<li>Skoon roomysstokkies<\/li>\n<li>Potgrond<\/li>\n<li>Verskillende saadpakkies<\/li>\n<li>Lepel<\/li>\n<li>Bord<\/li>\n<li>Water<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Hoe maak mens?<\/strong><\/p>\n<ol>\n<li>Sny die bokant van die eierkarton af sodat net die onderkant oorbly.<\/li>\n<li>Knip die rante sodat hulle ewe en glad is.<\/li>\n<li>Skryf die naam van elke plant op die roomysstokkie of aan die een kant van elke eierhouer en vul elkeen met &#8216;n bietjie grond.<\/li>\n<li>Plaas &#8216;n paar sade van een soort plant in die toepaslik gemerkte pot.<\/li>\n<li>Plaas die potversameling op &#8216;n groot bord en sit die bord naby &#8216;n sonnige venster.<\/li>\n<li>Gee die plante water volgens elke plant se instruksies.<\/li>\n<li>Wanneer die plante te groot word vir die potjies, verplant dit na &#8216;n groter pot of in die tuin.<\/li>\n<\/ol>\n<p><strong>WENK:<\/strong> Dit is nie nodig om die plante van die eierkoppies te verwyder wanneer hulle in die tuin geplant word nie; hulle sal in die grond ontbind!<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As jy al ooit &#8216;n groente- of kruietuin wou gehad het, is hierdie &#8216;n maklike manier om te begin! Benodighede: Eierkarton Sk\u00ear Swart pen Skoon roomysstokkies Potgrond Verskillende saadpakkies Lepel Bord Water Hoe maak mens? Sny die bokant van die eierkarton af sodat net die onderkant oorbly. Knip die rante sodat hulle ewe en glad is. Skryf die naam van elke plant op die roomysstokkie of aan die een kant van elke eierhouer en vul elkeen met &#8216;n bietjie grond. Plaas &#8216;n paar sade van een soort plant in die toepaslik gemerkte pot. Plaas die potversameling op &#8216;n groot bord en sit die bord naby &#8216;n sonnige venster. Gee die plante water volgens elke plant se instruksies. Wanneer die plante te groot word vir die potjies, verplant dit na &#8216;n groter pot of in die tuin. WENK: Dit is nie nodig om die plante van die eierkoppies te verwyder wanneer hulle in die tuin geplant word nie; hulle sal in die grond ontbind!<\/p>","protected":false},"author":2884,"featured_media":36402,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[],"class_list":["post-36401","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fun-activities"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/maklike-groente-of-kruietuin\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"As jy al ooit &#8216;n groente- of kruietuin wou gehad het, is hierdie &#8216;n maklike manier om te begin! Benodighede: Eierkarton Sk\u00ear Swart pen Skoon roomysstokkies Potgrond Verskillende saadpakkies Lepel Bord Water Hoe maak mens? Sny die bokant van die eierkarton af sodat net die onderkant oorbly. Knip die rante sodat hulle ewe en glad is. Skryf die naam van elke plant op die roomysstokkie of aan die een kant van elke eierhouer en vul elkeen met &#8216;n bietjie grond. Plaas &#8216;n paar sade van een soort plant in die toepaslik gemerkte pot. Plaas die potversameling op &#8216;n groot bord en sit die bord naby &#8216;n sonnige venster. Gee die plante water volgens elke plant se instruksies. Wanneer die plante te groot word vir die potjies, verplant dit na &#8216;n groter pot of in die tuin. WENK: Dit is nie nodig om die plante van die eierkoppies te verwyder wanneer hulle in die tuin geplant word nie; hulle sal in die grond ontbind!\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/maklike-groente-of-kruietuin\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-08-25T06:17:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog-1024x577.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"577\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"1 minuut\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Maklike groente- of kruietuin\",\"datePublished\":\"2021-08-25T06:17:42+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/\"},\"wordCount\":168,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/08\\\/Groentetuin_blog.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/\",\"name\":\"Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/08\\\/Groentetuin_blog.png\",\"datePublished\":\"2021-08-25T06:17:42+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/08\\\/Groentetuin_blog.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/08\\\/Groentetuin_blog.png\",\"width\":1500,\"height\":845},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/maklike-groente-of-kruietuin\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Maklike groente- of kruietuin\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/maklike-groente-of-kruietuin\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies","og_description":"As jy al ooit &#8216;n groente- of kruietuin wou gehad het, is hierdie &#8216;n maklike manier om te begin! Benodighede: Eierkarton Sk\u00ear Swart pen Skoon roomysstokkies Potgrond Verskillende saadpakkies Lepel Bord Water Hoe maak mens? Sny die bokant van die eierkarton af sodat net die onderkant oorbly. Knip die rante sodat hulle ewe en glad is. Skryf die naam van elke plant op die roomysstokkie of aan die een kant van elke eierhouer en vul elkeen met &#8216;n bietjie grond. Plaas &#8216;n paar sade van een soort plant in die toepaslik gemerkte pot. Plaas die potversameling op &#8216;n groot bord en sit die bord naby &#8216;n sonnige venster. Gee die plante water volgens elke plant se instruksies. Wanneer die plante te groot word vir die potjies, verplant dit na &#8216;n groter pot of in die tuin. WENK: Dit is nie nodig om die plante van die eierkoppies te verwyder wanneer hulle in die tuin geplant word nie; hulle sal in die grond ontbind!","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/maklike-groente-of-kruietuin\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2021-08-25T06:17:42+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":577,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog-1024x577.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"1 minuut"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Maklike groente- of kruietuin","datePublished":"2021-08-25T06:17:42+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/"},"wordCount":168,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog.png","articleSection":["Fun Activities"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/","name":"Maklike groente- of kruietuin - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog.png","datePublished":"2021-08-25T06:17:42+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/Groentetuin_blog.png","width":1500,"height":845},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/maklike-groente-of-kruietuin\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Maklike groente- of kruietuin"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=36401"}],"version-history":[{"count":1,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36401\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":36403,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36401\/revisions\/36403"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/36402"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=36401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=36401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=36401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}