{"id":22097,"date":"2020-09-14T11:14:46","date_gmt":"2020-09-14T09:14:46","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=22097"},"modified":"2020-09-17T13:20:12","modified_gmt":"2020-09-17T11:20:12","slug":"vetsug-in-ons-kinders","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vetsug-in-ons-kinders\/","title":{"rendered":"Vetsug in ons kinders"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaanse kinders sit met \u2018n probleem.<\/p>\n<p>Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie.<\/p>\n<p>Nee. Dit is nie hulle maniere nie.<\/p>\n<p>Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter w\u00eareld en dit het \u2018n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens.<\/p>\n<p>Die statistieke skets vir ons die prentjie: 14.8% van alle laerskool kinders is oorgewig en\/of het vetsug. Daardie syfer styg tot by 30% in stede en groot dorpe. Indien hierdie tendens voortgaan, sal ons in 2025 sit met ongeveer 4 miljoen oorgewig laerskool kinders. En die nagevolge daarvan is erger as wat mens dink.<\/p>\n<p>Die oorsake van vetsug in kinders is baie kere meer kompleks as wat mens sou dink. Hierdie kinders kan te veel eet, te min oefen of hulle mag dalk \u2018n genetiese geneigdheid h\u00ea wat hulle meer vatbaar maak vir vetsug. Daar is talle ander faktore wat \u2018n rol kan speel. Maar amper alle oorgewig kinders, of kinders wat aan vetsug lei, se probleem begin in dieselfde plek &#8211; die huis.<\/p>\n<p>Kinders se probleme met hulle gewig begin gewoonlik as gevolg van slegte gewoontes by die huis. Sommige mense monitor nie hulle kinders se porsies nie. Sommige mense is geneig om hulle kinders te oorvoer, of vir hulle kinders te vroeg te veel vryheid te gee oor wat hulle mag eet en wat nie. En sommige mense kan bloot nie gesonde kos beskostig nie. Armoede is nog \u2018n bydraende faktor in die oorsake van vetsug. Ongelukkig is ongesonde, vetterige kos met meer kalorie\u00eb meer beskostigbaar as gesonde alternatiewe.<\/p>\n<p>Vetsug in kinders is ongelooflik gevaarlik, en kan \u2018n probleem word waarmee iemand vir die res van hulle lewens sukkel.<\/p>\n<p>Van die vooruitgeskatte 4 miljoen kinders wat in 2025 aan vetsug sal lei of oorgewig sal wees, sal ook omtrent 120 000 begin sukkel met pre-diabetes, en 60 000 sal begin lei aan Tipe 2 diabetes.<\/p>\n<p>Ander kwale wat sal kop uitsteek is:<\/p>\n<p>&#8211; Asemhalings probleme, soos slaap apnee en asma<\/p>\n<p>&#8211; Probleme met hulle gewrigte en spiere<\/p>\n<p>&#8211; Probleme met hulle bloeddruk en cholesterol<\/p>\n<p>&#8211; Lewer probleme<\/p>\n<p>&#8211; Emosionele probleme soos afknouery by die skool<\/p>\n<p>Dit is \u2018n bitter pil om te sluk. Ons almal wil net die beste vir ons kinders h\u00ea. Die gedagte daaraan dat jou kind kan lei aan hierdie kwale, lank voor hulle tyd is nie maklik nie. En meer nog, dit is onregverdig teenoor ons kinders.<\/p>\n<p>Ouers het \u2018n verantwoordelikheid om vir ons kinders \u2018n gesonde lewe te gee.<\/p>\n<p>Die oplossing begin by jou, jou huis, en jou kind. \u2018n Gesonde leefstyl is gewoonlik genoeg om jou kind met die stryd teen vetsug te help. \u2018n Goeie, gesonde dieet, gepaard met oefening doen wonderwerke.<\/p>\n<p>\u2018n Laerskool kind moet gemiddeld 1 600 kalorie per dag in neem en dit is makliker as wat mens dink. Wit brood? Nie meer nie, gaan vir \u2018n gesonder alternatief, soos volgraan brood. Suiker? Suiker hoef glad nie uitgesny te word uit \u2018n dieet uit nie, maar moet drasties verminder word. Gaskoeldrank, lekkers en sjokolade bevat te veel suiker vir jong kinders, dus is dit beter om te soek vir lae-suiker alternatiewe produkte. Soos suikervry koeldrank. Mens moet ook meer fokus op groente en vrugte. Kyk, \u2018n gewone onsmaaklike broccoli wat proe soos sout en kookwater is vir niemand lekker nie, maar mens kan altyd leer hoe om jou groente lekkerder gaar te maak. \u2018n Bietjie knoffel hier, \u2018n bietjie asyn daar, en jy kan jou groente in \u2018n ongelooflike dis in verander. Daar is klomp lekker groente disse beskikbaar op die internet. Gaan probeer dit! Dit is nog beter as mens op vleis kan afskaal, en dalk \u2018n dag of twee in \u2018n week sonder vleis gaan.<\/p>\n<p>Saam met gesonde eet, moet mens meer beweeg. Gaan stap met die honde, gaan ry fiets in die park, of gaan swem op \u2018n lekker somermiddag. Oefening kan wonders doen vir jou kind se liggaam, brein, en emosionele welstand.<\/p>\n<p>Onthou, jy as ouer is die voorbeeld in die huis. As jy ongesond eet, gaan jou kind ongesond eet. As jy slegs voor die TV l\u00ea en peuselhappies eet, gaan jou kind dieselfde doen.<\/p>\n<p>Hierdie is \u2018n familie poging. Laat almal saam gesonder eet. Laat almal saam gesonder leef, en oefen. En beide jy, jou gesin, en jou kind sal die voordele daarvan ontvang.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaanse kinders sit met \u2018n probleem. Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie. Nee. Dit is nie hulle maniere nie. Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter w\u00eareld en dit het \u2018n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens. Die statistieke skets vir ons die prentjie: 14.8% van alle laerskool kinders is oorgewig en\/of het vetsug. Daardie syfer styg tot by 30% in stede en groot dorpe. Indien hierdie tendens voortgaan, sal ons in 2025 sit met ongeveer 4 miljoen oorgewig laerskool kinders. En die nagevolge daarvan is erger as wat mens dink. Die oorsake van vetsug in kinders is baie kere meer kompleks as wat mens sou dink. Hierdie kinders kan te veel eet, te min oefen of hulle mag dalk \u2018n genetiese geneigdheid h\u00ea wat hulle meer vatbaar maak vir vetsug. Daar is talle ander faktore wat \u2018n rol kan speel. Maar amper alle oorgewig kinders, of kinders wat aan vetsug lei, se probleem begin in dieselfde plek &#8211; die huis. Kinders se probleme met hulle gewig begin gewoonlik as gevolg van slegte gewoontes by die huis. Sommige mense monitor nie hulle kinders se porsies nie. Sommige [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2883,"featured_media":22098,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,39],"tags":[],"class_list":["post-22097","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-health","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vetsug-in-ons-kinders\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suid-Afrikaanse kinders sit met \u2018n probleem. Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie. Nee. Dit is nie hulle maniere nie. Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter w\u00eareld en dit het \u2018n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens. Die statistieke skets vir ons die prentjie: 14.8% van alle laerskool kinders is oorgewig en\/of het vetsug. Daardie syfer styg tot by 30% in stede en groot dorpe. Indien hierdie tendens voortgaan, sal ons in 2025 sit met ongeveer 4 miljoen oorgewig laerskool kinders. En die nagevolge daarvan is erger as wat mens dink. Die oorsake van vetsug in kinders is baie kere meer kompleks as wat mens sou dink. Hierdie kinders kan te veel eet, te min oefen of hulle mag dalk \u2018n genetiese geneigdheid h\u00ea wat hulle meer vatbaar maak vir vetsug. Daar is talle ander faktore wat \u2018n rol kan speel. Maar amper alle oorgewig kinders, of kinders wat aan vetsug lei, se probleem begin in dieselfde plek &#8211; die huis. Kinders se probleme met hulle gewig begin gewoonlik as gevolg van slegte gewoontes by die huis. Sommige mense monitor nie hulle kinders se porsies nie. Sommige [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vetsug-in-ons-kinders\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-09-14T09:14:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-09-17T11:20:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"headline\":\"Vetsug in ons kinders\",\"datePublished\":\"2020-09-14T09:14:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-09-17T11:20:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/\"},\"wordCount\":715,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/vetsug.jpg\",\"articleSection\":[\"Health\",\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/\",\"name\":\"Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/vetsug.jpg\",\"datePublished\":\"2020-09-14T09:14:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-09-17T11:20:12+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/vetsug.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/vetsug.jpg\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vetsug-in-ons-kinders\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vetsug in ons kinders\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\",\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Nadia Lloyd\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/nadiabesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vetsug-in-ons-kinders\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies","og_description":"Suid-Afrikaanse kinders sit met \u2018n probleem. Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie. Nee. Dit is nie hulle maniere nie. Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter w\u00eareld en dit het \u2018n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens. Die statistieke skets vir ons die prentjie: 14.8% van alle laerskool kinders is oorgewig en\/of het vetsug. Daardie syfer styg tot by 30% in stede en groot dorpe. Indien hierdie tendens voortgaan, sal ons in 2025 sit met ongeveer 4 miljoen oorgewig laerskool kinders. En die nagevolge daarvan is erger as wat mens dink. Die oorsake van vetsug in kinders is baie kere meer kompleks as wat mens sou dink. Hierdie kinders kan te veel eet, te min oefen of hulle mag dalk \u2018n genetiese geneigdheid h\u00ea wat hulle meer vatbaar maak vir vetsug. Daar is talle ander faktore wat \u2018n rol kan speel. Maar amper alle oorgewig kinders, of kinders wat aan vetsug lei, se probleem begin in dieselfde plek &#8211; die huis. Kinders se probleme met hulle gewig begin gewoonlik as gevolg van slegte gewoontes by die huis. Sommige mense monitor nie hulle kinders se porsies nie. Sommige [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vetsug-in-ons-kinders\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-09-14T09:14:46+00:00","article_modified_time":"2020-09-17T11:20:12+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Nadia Lloyd","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Nadia Lloyd","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/"},"author":{"name":"Nadia Lloyd","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"headline":"Vetsug in ons kinders","datePublished":"2020-09-14T09:14:46+00:00","dateModified":"2020-09-17T11:20:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/"},"wordCount":715,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg","articleSection":["Health","Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/","name":"Vetsug in ons kinders - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg","datePublished":"2020-09-14T09:14:46+00:00","dateModified":"2020-09-17T11:20:12+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/vetsug.jpg","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vetsug-in-ons-kinders\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vetsug in ons kinders"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04","name":"Nadia Lloyd","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","caption":"Nadia Lloyd"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/nadiabesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22097","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2883"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22097"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22097\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22098"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22097"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22097"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22097"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}