{"id":22092,"date":"2020-09-14T11:00:14","date_gmt":"2020-09-14T09:00:14","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=22092"},"modified":"2020-11-23T13:13:09","modified_gmt":"2020-11-23T11:13:09","slug":"buitemuurse-aktiwiteite","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/buitemuurse-aktiwiteite\/","title":{"rendered":"Buitemuurse aktiwiteite"},"content":{"rendered":"<p>Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore tyd.<\/p>\n<p>Maar wees versigtig vir te vinnig te veel! Veral op \u2018n jong ouderdom en na die onsekere paar maande wat ons die jaar beleef het. Navorsing bewys dat kinders nou meer tyd by die\u00a0skool, voor skerms en aan buitemuurse aktiwiteite spandeer as vroe\u00ebr jare en dus minder speel. Dit loop hand aan hand met verhoogde gevalle van angs en depressie by kinders. Daar is ook bewys dat kinders minder geneig is tot angstigheid en depressie gedurende hulle lewens as hulle in beheer voel. Tydens ongestruktureerde speeltyd leer kinders hulself beter ken en voel hulle ook meer in beheer van hulle w\u00eareldjies.<\/p>\n<p>Dr Peter Gray deel die volgende rakende die onderwerp:<br \/>\n<em>\u201cBy depriving children of opportunities to play on their own, away from direct adult supervision and control, we are depriving them of opportunities to learn how to take control of their own lives. We may think we are protecting them, but in fact, we are diminishing their joy, diminishing their sense of self-control, preventing them from discovering and exploring the endeavours they most love, and increasing the odds that they will suffer from anxiety, depression, and other disorders.\u201d<\/em><\/p>\n<p>Wanneer daar met sibbe of maatjies gespeel word is daar meer probleemoplossing en kreatiewe denke wat plaasvind. As daar in die tuin bal geskop word, moet hul om die boom hardloop en pasop vir die venster teenoor speel op \u2018n perfek gemanikuurde sportveld. Kinders leer ook hoe om \u2018n situasie te lees \u2013 as daar byvoorbeeld met jonger kinders gespeel word moet hulle sagter en versigtiger speel. Dit lei ook na die geleentheid vir hulle om onder mekaar goed uit te sorteer &#8211; wat is die re\u00ebls, wie is in wie se span en so leer hulle ook opstaan vir hulself en om te onderhandel.<\/p>\n<p>Hoe gemaak as daar nie ander kinder is om mee te speel nie of ouers het nie die tyd nie?<\/p>\n<p>\u2018n Paar riglyne waarna ons kan kyk:<\/p>\n<ol>\n<li>Dr Peter Gray stel voor dat mens kinders slegs inskryf vir aktiwiteite wat hulle definitief in belangstel en wil doen. Kies iets per seisoen. Vra hulle tussen twee verskillende aktiwiteite en laat hulle dan self besluit.<\/li>\n<li>Kyk na die durasie van die aktiwiteite. Is dit langer as 30 minute wat hulle moet luister en konsentreer? Is die aktiwiteit direk na \u2018n lang skool dag? Is dit dalk laat in die middag en hulle is dalk al moeg?<\/li>\n<li>Ons as ouers moet ons denkwyse verander en besef dat speel wat gelei word deur die kinders baie meer waardevol is vir hulle. Hulle leer soveel meer as net die vaardighede van \u2018n sekere sport of kultuurprogram. Daar is definitief plek vir ekstra aktiwiteite maar maak seker jou kinders wil dit doen, geniet dit en dra nie by tot onnodige angs nie.<\/li>\n<li>Hou toesig van \u2018n afstand. Maak seker die area waar hulle speel is veilig, maar staan dan terug en laat hulle verken. Dit doen wonders vir hulle selfbeeld en kreatiwiteit. Ons betree ook nou \u2018n tyd waar baie ouers nog van die huis af werk en kinders moet kan speel op hulle eie &#8211; ons moet hulle net die kans gee om dit te doen.<\/li>\n<li>Laat hulle soveel as moontlik buite speel. Die weer raak al hoe warmer en meeste parke is ook nou weer oop. Kom uit, laat hulle speel, ondersoek en verken. Laat hulle die avontuur lei.<\/li>\n<li>Ons kinders word reeds groot in baie meer gejaagde w\u00eareld, vol sperdatums en lysies. Staan op vir hulle \u2013 praat met die juffrou as jy voel huiswerk is te veel of die druk is te veel vir \u2018n sekere ouderdom. Maak seker hulle het genoeg tyd vir speel en kind wees \u2013 dit gaan so vinnig verby.<\/li>\n<li>Maak seker die buitemuurse aktiwiteit het die verlangde effek. Soms is die gejaag na \u2018n aktiwiteit meer traumaties as die aktiwiteit self. Ons almal ken dit goed: smeek eers en dan skreeu om almal aangetrek te kry, in die kar en boonop nog betyds ook. Soos julle daar inhol skreeu jy uitasem \u201cGeniet dit!\u201d Die aktiwiteite en benodighede kom ook nie goedkoop nie. Maak seker dit plaas nie meer finansi\u00eble druk op julle familie nie. Re\u00ebl dan eerder \u2018n afspraak met \u2018n maatjie of pak \u2018n piekniek mandjie en kry familie \u00earens vir \u2018n lekker ontspanne speel-speel afspraak.<\/li>\n<li>Rus dae! Ons almal kort af dae \u2013 sonder mense, sonder fone en rus vir die siel. Glo dit of nie kinders ook. Skool, aktiwiteite, sport, partytjies en alles anders waarna toe ons hulle vat met goeie intensies maak die dae baie vol. Skeduleer net so ook rus dae en laat hulle speel.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Ons kan dus ontspan &#8211; mens is nie \u2018n beter ouer hoe meer aktiwiteite jou kinders doen nie.<\/p>\n<p>Laat hulle kind wees en speel, hulle sal baie vinnig wel s\u00ea as hulle iets wil doen.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore tyd. Maar wees versigtig vir te vinnig te veel! Veral op \u2018n jong ouderdom en na die onsekere paar maande wat ons die jaar beleef het. Navorsing bewys dat kinders nou meer tyd by die\u00a0skool, voor skerms en aan buitemuurse aktiwiteite spandeer as vroe\u00ebr jare en dus minder speel. Dit loop hand aan hand met verhoogde gevalle van angs en depressie by kinders. Daar is ook bewys dat kinders minder geneig is tot angstigheid en depressie gedurende hulle lewens as hulle in beheer voel. Tydens ongestruktureerde speeltyd leer kinders hulself beter ken en voel hulle ook meer in beheer van hulle w\u00eareldjies. Dr Peter Gray deel die volgende rakende die onderwerp: \u201cBy depriving children of opportunities to play on their own, away from direct adult supervision and control, we are depriving them of opportunities to learn how to take control of their own lives. We may think we are protecting [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2883,"featured_media":22093,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-22092","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/buitemuurse-aktiwiteite\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore tyd. Maar wees versigtig vir te vinnig te veel! Veral op \u2018n jong ouderdom en na die onsekere paar maande wat ons die jaar beleef het. Navorsing bewys dat kinders nou meer tyd by die\u00a0skool, voor skerms en aan buitemuurse aktiwiteite spandeer as vroe\u00ebr jare en dus minder speel. Dit loop hand aan hand met verhoogde gevalle van angs en depressie by kinders. Daar is ook bewys dat kinders minder geneig is tot angstigheid en depressie gedurende hulle lewens as hulle in beheer voel. Tydens ongestruktureerde speeltyd leer kinders hulself beter ken en voel hulle ook meer in beheer van hulle w\u00eareldjies. Dr Peter Gray deel die volgende rakende die onderwerp: \u201cBy depriving children of opportunities to play on their own, away from direct adult supervision and control, we are depriving them of opportunities to learn how to take control of their own lives. We may think we are protecting [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/buitemuurse-aktiwiteite\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-09-14T09:00:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:13:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"headline\":\"Buitemuurse aktiwiteite\",\"datePublished\":\"2020-09-14T09:00:14+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:13:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/\"},\"wordCount\":856,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/buitemuurse.jpg\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/\",\"name\":\"Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/buitemuurse.jpg\",\"datePublished\":\"2020-09-14T09:00:14+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:13:09+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/buitemuurse.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/buitemuurse.jpg\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/buitemuurse-aktiwiteite\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Buitemuurse aktiwiteite\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\",\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Nadia Lloyd\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/nadiabesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/buitemuurse-aktiwiteite\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies","og_description":"Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore tyd. Maar wees versigtig vir te vinnig te veel! Veral op \u2018n jong ouderdom en na die onsekere paar maande wat ons die jaar beleef het. Navorsing bewys dat kinders nou meer tyd by die\u00a0skool, voor skerms en aan buitemuurse aktiwiteite spandeer as vroe\u00ebr jare en dus minder speel. Dit loop hand aan hand met verhoogde gevalle van angs en depressie by kinders. Daar is ook bewys dat kinders minder geneig is tot angstigheid en depressie gedurende hulle lewens as hulle in beheer voel. Tydens ongestruktureerde speeltyd leer kinders hulself beter ken en voel hulle ook meer in beheer van hulle w\u00eareldjies. Dr Peter Gray deel die volgende rakende die onderwerp: \u201cBy depriving children of opportunities to play on their own, away from direct adult supervision and control, we are depriving them of opportunities to learn how to take control of their own lives. We may think we are protecting [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/buitemuurse-aktiwiteite\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-09-14T09:00:14+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:13:09+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Nadia Lloyd","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Nadia Lloyd","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/"},"author":{"name":"Nadia Lloyd","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"headline":"Buitemuurse aktiwiteite","datePublished":"2020-09-14T09:00:14+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:13:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/"},"wordCount":856,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/","name":"Buitemuurse aktiwiteite - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg","datePublished":"2020-09-14T09:00:14+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:13:09+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/buitemuurse.jpg","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/buitemuurse-aktiwiteite\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Buitemuurse aktiwiteite"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04","name":"Nadia Lloyd","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","caption":"Nadia Lloyd"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/nadiabesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2883"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22092"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22092\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22093"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22092"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22092"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}