{"id":18092,"date":"2020-07-06T14:10:57","date_gmt":"2020-07-06T12:10:57","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=18092"},"modified":"2020-11-23T13:11:32","modified_gmt":"2020-11-23T11:11:32","slug":"tuisonderrig","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tuisonderrig\/","title":{"rendered":"Tuisonderrig"},"content":{"rendered":"<p>Kinders is stadig maar seker besig om terug te keer skool toe en daar is baie onsekerheid met hoe die res van 2020 se skooljaar gaan verloop. \u2013 Een ding is seker \u2013 tuisonderrig gaan op een of ander manier deelvorm van ons allerdaagse lewens.<\/p>\n<p>Vir party ouers kom dit maklik, vir ander is dit meer uitdagend en uitputtend. Party kinders werk saam en vir ander is dit moeilik \u2013 persoonlikheid, ouderdom en belangstellings speel \u2018n groot rol. Die nuwe manier van \u201cskool gaan\u201d kan selfs nadelig wees vir die ouer-kind verhouding.<\/p>\n<p>\u2018n Paar wenke om die leer speel-speel af te handel:<\/p>\n<ol>\n<li>Ontspan &#8211; kinders voel druk aan en reageer daarop. Ouers kort nie meer stres met alles wat reeds aan gaan nie. Doen wat julle kan, doen dit wat hulle geniet en vergeet van al die vooropgestelde idees van wat jy verwag het tuisondderrig gaan wees. Die belangrikste is om die omgewing lig te hou, sodat hulle lief word vir leer en nie skool en werkkaarte begin assosieer met \u201cmamma of pappa wat ongeduldig raak of selfs op my skreeu nie.\u201d<\/li>\n<li>Gebruik elke geleentheid! As jy sien niemand is vandag lus vir nommer kaarte nie &#8211; verander dit in \u2018n speletjie in of bied dit in \u2018n kreatiewe manier aan dat hulle nie eers agter kom daar word eintlik geleer nie. Loop in die tuin, tel verskillende items op wat julle sien, wys kleure uit en hou \u2018n nommer skattejag. Byvoorbeeld \u201cbring vir mamma 5 rooi blare en pak dit dan in \u2018n nommer 5 uit\u201d. Leer hulle van die natuur tussen deur \u2013 wys vir hulle die verskillende wolke uit wat julle sien of leer hulle van bye hoe heuning gemaak word. Vertel hulle stories van die wildtuin of natuur uitstappies en plaas kuiers van jou kinderdae, dit doen wonders vir die band tussen ouer en kind.<\/li>\n<li>Leer hulle van die lewe. Ons moet nogsteeds daaglike taakies in en om die huis doen in die tyd, en dit is wat meestal agter in ons kop vassteek terwyl ons skoolwerk probeer afhandel. Maak die kinders deel daarvan \u2013 gee \u2018n emmer, mop en \u2018n bietjie water terwyl jy gou die skottelgoed weg pak. Trek \u2018n stoel nader en laat hulle help met skottelgoed. Die is soms makliker ges\u00ea as gedaan \u2013 soms eindig dit op om te voel soos meer werk en selfs \u2018n groter gemors, maar mens is ook soms verbaas deur wat hulle kan vermag as mens hulle ordentlik wys en dan geduldig \u2018n kans gee. Weereens, hou op jaag en probeer die druk afhaal tydens die taakies. Betrek hulle ook by kosmaak \u2013 laat hulle die groente was of skil. Ouer kinders kan help sny en meng, weet net die groente gaan anders lyk as wat jy wil h\u00ea maar weet ook dat hulle leer. Laat hulle help kies wat julle gaan kook en noem sommer \u2018n paar feite van vitamienes, minerale en gesondheid.<\/li>\n<li>Kies die regte tye. Party dae gaan skedules werk &#8211; party huise en kinders floreer daarop. Ander dae gaan dit trane veroorsaak, lees die gegewe dag se situasie, as vroeg oggend goed lyk, terwyl van die boeties of sussies dalk nog slaap \u2013 trek jou koffie nader en gebruik die goue oomblik. Probeer kwaliteit tyd maak tussen individuele kinders ook. As iemand tuis is om te help, deel hulle op en probeer so ook die liefde tenkies volmaak, dit mag lei na baie beter konsentrasie en samewerking.<\/li>\n<li>As die noodlot druk gebruik tegnologie slim (en laat vaar die skuldgevoelens). Kies opvoedkundige programme en toestelle, speel saam met hulle of gebruik die tyd om nodige werk af te handel.<\/li>\n<li>Lees! Lees en nogmaals lees! Dit verryk hulle woordeskat en gee hulle verbeelding kan wild gaan. Gesels oor die storie, vra vrae en werk geheue speletjies in. Gebruik ook die kans om bietjie jou eie batterye te herlaai\u2026 wie weet dalk raak iemand vroeg aan die slaap \ud83d\ude0a.<\/li>\n<\/ol>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kinders is stadig maar seker besig om terug te keer skool toe en daar is baie onsekerheid met hoe die res van 2020 se skooljaar gaan verloop. \u2013 Een ding is seker \u2013 tuisonderrig gaan op een of ander manier deelvorm van ons allerdaagse lewens. Vir party ouers kom dit maklik, vir ander is dit meer uitdagend en uitputtend. Party kinders werk saam en vir ander is dit moeilik \u2013 persoonlikheid, ouderdom en belangstellings speel \u2018n groot rol. Die nuwe manier van \u201cskool gaan\u201d kan selfs nadelig wees vir die ouer-kind verhouding. \u2018n Paar wenke om die leer speel-speel af te handel: Ontspan &#8211; kinders voel druk aan en reageer daarop. Ouers kort nie meer stres met alles wat reeds aan gaan nie. Doen wat julle kan, doen dit wat hulle geniet en vergeet van al die vooropgestelde idees van wat jy verwag het tuisondderrig gaan wees. Die belangrikste is om die omgewing lig te hou, sodat hulle lief word vir leer en nie skool en werkkaarte begin assosieer met \u201cmamma of pappa wat ongeduldig raak of selfs op my skreeu nie.\u201d Gebruik elke geleentheid! As jy sien niemand is vandag lus vir nommer kaarte nie &#8211; verander dit in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":18093,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-18092","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Tuisonderrig - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tuisonderrig\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Tuisonderrig - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Kinders is stadig maar seker besig om terug te keer skool toe en daar is baie onsekerheid met hoe die res van 2020 se skooljaar gaan verloop. \u2013 Een ding is seker \u2013 tuisonderrig gaan op een of ander manier deelvorm van ons allerdaagse lewens. Vir party ouers kom dit maklik, vir ander is dit meer uitdagend en uitputtend. Party kinders werk saam en vir ander is dit moeilik \u2013 persoonlikheid, ouderdom en belangstellings speel \u2018n groot rol. Die nuwe manier van \u201cskool gaan\u201d kan selfs nadelig wees vir die ouer-kind verhouding. \u2018n Paar wenke om die leer speel-speel af te handel: Ontspan &#8211; kinders voel druk aan en reageer daarop. Ouers kort nie meer stres met alles wat reeds aan gaan nie. Doen wat julle kan, doen dit wat hulle geniet en vergeet van al die vooropgestelde idees van wat jy verwag het tuisondderrig gaan wees. Die belangrikste is om die omgewing lig te hou, sodat hulle lief word vir leer en nie skool en werkkaarte begin assosieer met \u201cmamma of pappa wat ongeduldig raak of selfs op my skreeu nie.\u201d Gebruik elke geleentheid! As jy sien niemand is vandag lus vir nommer kaarte nie &#8211; verander dit in [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tuisonderrig\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-07-06T12:10:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:11:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Tuisonderrig\",\"datePublished\":\"2020-07-06T12:10:57+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:11:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/\"},\"wordCount\":643,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/tuisonderrig.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/\",\"name\":\"Tuisonderrig - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/tuisonderrig.png\",\"datePublished\":\"2020-07-06T12:10:57+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:11:32+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/tuisonderrig.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/tuisonderrig.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/tuisonderrig\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Tuisonderrig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Tuisonderrig - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tuisonderrig\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Tuisonderrig - Besige Breintjies","og_description":"Kinders is stadig maar seker besig om terug te keer skool toe en daar is baie onsekerheid met hoe die res van 2020 se skooljaar gaan verloop. \u2013 Een ding is seker \u2013 tuisonderrig gaan op een of ander manier deelvorm van ons allerdaagse lewens. Vir party ouers kom dit maklik, vir ander is dit meer uitdagend en uitputtend. Party kinders werk saam en vir ander is dit moeilik \u2013 persoonlikheid, ouderdom en belangstellings speel \u2018n groot rol. Die nuwe manier van \u201cskool gaan\u201d kan selfs nadelig wees vir die ouer-kind verhouding. \u2018n Paar wenke om die leer speel-speel af te handel: Ontspan &#8211; kinders voel druk aan en reageer daarop. Ouers kort nie meer stres met alles wat reeds aan gaan nie. Doen wat julle kan, doen dit wat hulle geniet en vergeet van al die vooropgestelde idees van wat jy verwag het tuisondderrig gaan wees. Die belangrikste is om die omgewing lig te hou, sodat hulle lief word vir leer en nie skool en werkkaarte begin assosieer met \u201cmamma of pappa wat ongeduldig raak of selfs op my skreeu nie.\u201d Gebruik elke geleentheid! As jy sien niemand is vandag lus vir nommer kaarte nie &#8211; verander dit in [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/tuisonderrig\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-07-06T12:10:57+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:11:32+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Tuisonderrig","datePublished":"2020-07-06T12:10:57+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:11:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/"},"wordCount":643,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/","name":"Tuisonderrig - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png","datePublished":"2020-07-06T12:10:57+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:11:32+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/tuisonderrig.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/tuisonderrig\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Tuisonderrig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=18092"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18092\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/18093"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=18092"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=18092"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=18092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}