{"id":12904,"date":"2020-01-07T13:17:25","date_gmt":"2020-01-07T11:17:25","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=12904"},"modified":"2020-11-23T12:43:35","modified_gmt":"2020-11-23T10:43:35","slug":"daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/","title":{"rendered":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jaar se skoolvakansie voel ekstra lank \u2013 skole het vroeg\ngesluit en begin eers weer middel Januarie. Al die werkende ouers moes al plan\nmaak om die kinders \u00earens te laat kuier of ekstra verlof bymekaarskraap. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar vir daai laaste week wat almal al effens in mekaar se\nhare is en na hul skoolmaatjies verlang is hier daaglikse aktiwiteite. Min\nvoorbereiding en min opruim want, teen di\u00e9 tyd kort mamma en pappa ook al \u2018n\nbreuk. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Buite speletjies vir die warm somersdae:<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Ysblok skatkis<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Kry groterige plastiek bakke \/ roomysbakke, vir elke kind sy eie.<\/li><li>Versamel \u2018 paar plastiek speelgoedjies, eetgerei of vreemde voorwerpe soos krale en knope (maak net seker dit is ouderdom geskik vir jou kinders).<\/li><li>Verdeel al die voorwerpe tussen die kinders.<\/li><li>Meng in n groot beker water en voedselkleursel van jou keuse en gooi dit in die bakke tot vol.<\/li><li>Plaas oornag in die vrieskas.<\/li><li>Kry \u2018n hammer en beitel vir elke kind om sy skatte te kan uitkap.<\/li><li>Wanneer die dag lank raak, haal die bakke uit en neem na buite om te begin smelt sodat julle die ysblok uit die bak kan haal. <\/li><li>Laat die kinders na hartelus kap aan hulle ysblokke totdat al die speelgoed vrygelaat is. <\/li><li>Elkeen tel sy eie speelgoed op, was sommer saam in die bad vanaand en waarna hulle dit kan wegpak \u2013 maklik!<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Gesonde tande\u00a0 <\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vandag se aktiwiteit is opvoedkundig ook!<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Vat \u2018n groterige vel papier en deel in twee kolomme.<\/li><li>Teken in een kolom \u2018n gesonde tand (teken sommer\n\u2018n glimlag gesiggie op soda thy vriendelik lyk).<\/li><li>Teken in die tweede kolom \u2018n tand vol vrot\nplekkies, met \u2018n hartseer gesiggie.<\/li><li>Verduidelik bietjie watter kosse is goed vir ons\ntande en wat lei na tandbederf. <\/li><li>Kry paar tydskrifte of kruidenierswarewinkels se\nadvertensieblaadjies.<\/li><li>Laat die kinders verskillende kosse uitknip of\nskeur dit uit die tydskrifte (mamma sal moet help met kleiner kindertjies).<\/li><li>Gebruik uitdraai gom en plak elke kos prentjie onder\ndie regte tand, bv. lekkers en gaskoeldrank by die vrot tand kolom en appels in\ndie gesonde tand kolom.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Gee plastiekdiere \u2018n tweede lewe<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Sleutelhouers<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Bedref nuwe juffrou of \u2018n familielid met \u2018n nuwe sleutelhouer. Of elke\nkind kan ene maak vir sy eie kamer.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Koop sleutelhouerringetjies wat \u2018n kettingtjie\naan het en klein hakkies, by jou naaste hardewarewinkel.<\/li><li>Soek \u2018n paar platiekdiere, waarmee die kinders nie\nmeer speel nie.<\/li><li>Kry \u2018n blik helder spuitverf uit die motorhuis.<\/li><li>Bedek \u2018n veilige werk oppervlakte met\nkoerantpapier.<\/li><li>Help hulle om hulle diertjie te bespuit met die\nspuitverf. Twee lae mag dalk benodig word en kleef ook beter aan die plastiek.<\/li><li>Ma kan \u2018n klein gaaitjie maak met \u2018n skerp mes\nof sk\u00ear en dan die hakkie daarin druk, waar die sleutelhouer se ringetjie moet\nvaskom.<\/li><li>Plaas die ringetjie binne in die hakkie en vou\ndit toe met behulp van \u2018n tang. <\/li><li>Volia! Haak jou sleutels aan en reg vir gebruik.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Magnete (Mamma sal asb moet toesig hou en heeltyd help)<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Gebruik plastiekdiertjies (wat hol is binne) en\nsny hulle middle deur.<\/li><li>Maak gebruik van n groot sk\u00ear of elektriese\nvleismes. Mamma sal die <strong>moet<\/strong> doen!<\/li><li>Plak \u2018n ronde magneet aan die agterkant van die\ndiertjies (altwee kante kan gebruik word).<\/li><li>Julle kan self besluit of julle dit wil verf of\nso los.<\/li><li>Versier die yskas met \u2018n paar nuwe magnete vir\ndie nuwe jaar.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Nuwe drinkglase<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Kry \u2018n paar ou gladde plastiekglase in die kas.<\/li><li>Soek na plastiekdiere wat maklik \u2018n handvatsel\nkan vorm.<\/li><li>Plak die diertjie op die glas om \u2018n handvatsel\naan die kant te vorm.<\/li><li>\u2018n Warm gomgeweer (\u201cglue gun\u201d) sal die werk\ndoen, maak net seker alle klein handjies bly ver weg van die gom af.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Emosies<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kleuters moet nog leer wat is verskillende emosies en hoe dit ons laat\nvoel. Kom ons wees eerlik, ons grootmense moet ook nog gereeld leer hoe om ons\nemosies in toom te hou. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Kry twee groot bokse\/houers of koeverte. Teken\nop een \u2018n vriendelike gesiggie en op die ander \u2018n hartseer gesiggie. <\/li><li>Knip \u2018n klomp verskillende gesigsuitdrukkings\nuit tydskrifte uit (die kan so deur die loop van die vakansie bymekaar gemaak\nword). <\/li><li>Laat die kinders elke gesig in die relevante\nhouer plaas. <\/li><li>Praat oor die emosies soos julle deur die\ngesiggies werk en noem voorbeelde op van situasies war die kinders (of jyseld)\nhierdie emosies ervaar het. <\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Tandeborsel kuns<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van julle sal nog die klassieke kunswerke onthou van toe ons self klein\nwas!<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Kry waterverf palette, \u2018n plat plastiekbakkie vol water en paar ou tandeborsels.<\/li><li>Baie koerantpapier, \u2018n paar velle skoon papier en maskeer band sal ook benodig word.<\/li><li>Plaas die koerant papier op jul werksoppervlakte (verkieslik buite).<\/li><li>Elkeen kan \u2018n vormpie\/prentjie van maskeer band op \u2018n wit papier plak.<\/li><li>Daarna gebruik die waterverf en water om die tandeborsels goed nat te maak en dan met kan hul met hul vingertjies die borsel se haartjies skiet oor die bladsy.<\/li><li>As die hele bladsy bedek is in verskillende kleure, los hom om heeltemal droog te word.<\/li><li>Die maskeerband kan dan afgetrek word om hulle prentjie te onthul.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Leeu maskers<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Leeu maskers<\/strong><\/li><li>Terwyl die verf nog naby is \u2013 kan ons \u201cdier-bare\u201d maskers maak.<\/li><li>Gebruik papierborde en laat die kinders (wat veilig self kan) die randjie sny soos die maanhare van \u2018n leeu.<\/li><li>Help om ogies in die middel van die bord uit te sny.<\/li><li>Daarna kan hulle die verf gebruik om hulle leeu gesiggies te versier. <\/li><li>Plaas \u2018n rekkie deur die bord met behulp van die klein gaaitjies.<\/li><li>Laat hul rondspeel met hulle maskers aan. Dit skep \u2018n goeie geleentheid om bietjie hulle verbeeldings te gebruik en in \u2018n fantasiew\u00eareld te betree.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Vakansie album<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die laaste aktiwiteit is \u2018n\nsentimentele ene en kan as gesin saam gedoen word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laat almal \u2018n paar van hulle\ngunsteling vakansie foto\u2019s uitkies en druk hulle uit. Kry \u2018n album of boek om\ndie fotos in te plak. Gebruik \u2018n paar \u201cscrapbook\u201d items sodat die kinders dit\nkan versier en skryf ook rondom die foto\u2019s die herinneringe van die vakansie\nwat saam met die foto\u2019s gaan. Eendag sal julle dit geniet om saam terug te kyk\nna die aandenking.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Geniet die laaste rukkie saam,\nvoor 2020 voluit aan die gang spring!<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jaar se skoolvakansie voel ekstra lank \u2013 skole het vroeg gesluit en begin eers weer middel Januarie. Al die werkende ouers moes al plan maak om die kinders \u00earens te laat kuier of ekstra verlof bymekaarskraap. Maar vir daai laaste week wat almal al effens in mekaar se hare is en na hul skoolmaatjies verlang is hier daaglikse aktiwiteite. Min voorbereiding en min opruim want, teen di\u00e9 tyd kort mamma en pappa ook al \u2018n breuk. Buite speletjies vir die warm somersdae: Ysblok skatkis Kry groterige plastiek bakke \/ roomysbakke, vir elke kind sy eie. Versamel \u2018 paar plastiek speelgoedjies, eetgerei of vreemde voorwerpe soos krale en knope (maak net seker dit is ouderdom geskik vir jou kinders). Verdeel al die voorwerpe tussen die kinders. Meng in n groot beker water en voedselkleursel van jou keuse en gooi dit in die bakke tot vol. Plaas oornag in die vrieskas. Kry \u2018n hammer en beitel vir elke kind om sy skatte te kan uitkap. Wanneer die dag lank raak, haal die bakke uit en neem na buite om te begin smelt sodat julle die ysblok uit die bak kan haal. Laat die kinders na hartelus kap aan hulle ysblokke totdat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12905,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[],"class_list":["post-12904","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fun-activities"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die jaar se skoolvakansie voel ekstra lank \u2013 skole het vroeg gesluit en begin eers weer middel Januarie. Al die werkende ouers moes al plan maak om die kinders \u00earens te laat kuier of ekstra verlof bymekaarskraap. Maar vir daai laaste week wat almal al effens in mekaar se hare is en na hul skoolmaatjies verlang is hier daaglikse aktiwiteite. Min voorbereiding en min opruim want, teen di\u00e9 tyd kort mamma en pappa ook al \u2018n breuk. Buite speletjies vir die warm somersdae: Ysblok skatkis Kry groterige plastiek bakke \/ roomysbakke, vir elke kind sy eie. Versamel \u2018 paar plastiek speelgoedjies, eetgerei of vreemde voorwerpe soos krale en knope (maak net seker dit is ouderdom geskik vir jou kinders). Verdeel al die voorwerpe tussen die kinders. Meng in n groot beker water en voedselkleursel van jou keuse en gooi dit in die bakke tot vol. Plaas oornag in die vrieskas. Kry \u2018n hammer en beitel vir elke kind om sy skatte te kan uitkap. Wanneer die dag lank raak, haal die bakke uit en neem na buite om te begin smelt sodat julle die ysblok uit die bak kan haal. Laat die kinders na hartelus kap aan hulle ysblokke totdat [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-01-07T11:17:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:43:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie\",\"datePublished\":\"2020-01-07T11:17:25+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/\"},\"wordCount\":1036,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/01\\\/blog_1.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/\",\"name\":\"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/01\\\/blog_1.png\",\"datePublished\":\"2020-01-07T11:17:25+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:43:35+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/01\\\/blog_1.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/01\\\/blog_1.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies","og_description":"Die jaar se skoolvakansie voel ekstra lank \u2013 skole het vroeg gesluit en begin eers weer middel Januarie. Al die werkende ouers moes al plan maak om die kinders \u00earens te laat kuier of ekstra verlof bymekaarskraap. Maar vir daai laaste week wat almal al effens in mekaar se hare is en na hul skoolmaatjies verlang is hier daaglikse aktiwiteite. Min voorbereiding en min opruim want, teen di\u00e9 tyd kort mamma en pappa ook al \u2018n breuk. Buite speletjies vir die warm somersdae: Ysblok skatkis Kry groterige plastiek bakke \/ roomysbakke, vir elke kind sy eie. Versamel \u2018 paar plastiek speelgoedjies, eetgerei of vreemde voorwerpe soos krale en knope (maak net seker dit is ouderdom geskik vir jou kinders). Verdeel al die voorwerpe tussen die kinders. Meng in n groot beker water en voedselkleursel van jou keuse en gooi dit in die bakke tot vol. Plaas oornag in die vrieskas. Kry \u2018n hammer en beitel vir elke kind om sy skatte te kan uitkap. Wanneer die dag lank raak, haal die bakke uit en neem na buite om te begin smelt sodat julle die ysblok uit die bak kan haal. Laat die kinders na hartelus kap aan hulle ysblokke totdat [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-01-07T11:17:25+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:43:35+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png","type":"image\/png"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie","datePublished":"2020-01-07T11:17:25+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/"},"wordCount":1036,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png","articleSection":["Fun Activities"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/","name":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png","datePublished":"2020-01-07T11:17:25+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:43:35+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/blog_1.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/daaglikse-aktiwiteite-vir-die-uitgerekte-vakansie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12904","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12904"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12904\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12905"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12904"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12904"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12904"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}