{"id":10470,"date":"2019-09-25T11:00:38","date_gmt":"2019-09-25T09:00:38","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=10470"},"modified":"2020-11-23T12:40:49","modified_gmt":"2020-11-23T10:40:49","slug":"veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/","title":{"rendered":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"405\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-10471 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety-300x148.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety-768x380.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety-560x277.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/405;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>deur Zanj\u00e9 Kromhout<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As\nouer is my grootste begeerte om ons kinders gelukkig te sien, dat hul veilig is\nen om groot te word as \u201clekker\u201d en goeie mense. Daar is vir my ook niks mooier\nas kinders se onskuld en hulle hartjies wat in oorvloed, sonder enige vrae glo\nen vertrou in die goedheid van die w\u00eareld nie.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mens\nmoet so versigtig wees om daai onskuld en vertrou te koester. Deesdae s\u00ea ons so\nmaklik, \u201cPasop! Sluit die deur\u201d of \u201cNee kom hier, hulle gaan jou steel\u201d. Ons\nmoet ons woorde versigtig kies en nie losweg gebruik nie sodat ons kleintjies\nnie die \u00earens van die saak vergeet nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ongelukkig\nmoet ons as ouers in Suid-Afrika proaktief optree rondom ons kinders se\nveiligheid. Met \u2018n paar maatre\u00ebls en riglyne hoef uitstappies nie \u2018n stresvolle\nsituasie te wees nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">1.\nMet ouer kinders kan mens vir hulle gevare verduidelik, sonder om vrees aan te\nblaas, maar eerder feitelik te wees. Gebruik eenvoudige woorde en verwys\ngepaste scenarios wat kan lei na gevaarlike situasies. Moenie dit oorkompliseer\nnie. Hou dit eenvoudig- \u201cless is more\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">2.\nTrek hulle helder aan! Dit sal help dat hulle maklik uitstaan tussen \u2018n see van\nander woelige kinders en jou oog hul vinnig kan vang. Ek hou sommer \u2018n paar\nhelder groot t-hempies in die kar en soos dit nodig is trek dit net bo-oor hul\nkleertjies aan.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">3.\nAs julle by \u2018n plek aankom, soek \u2018n tafel so na as moontlik aan die speelarea\nsodat jy jou kinders kan dophou. Sodra julle daar aankom, wys vir hulle merkers\nuit sodat hulle jul tafel kan opspoor. \u201cMamma sit reg onder die groot hamburger\nop die bord, reg langs die ballone\u201d. Wys ook vir hulle \u2018n baken wat hul nie mag\nverby gaan sonder dat jy saam gaan nie, byvoorbeeld die ingang na die res van\ndie restaurant of die speelterrein se buitehekkie. Moenie jou peuter onderskat\nnie, hulle verstaan meer as wat ons dink.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">4.\nVerduidelik ook met die intreeslag, soos wat julle sit, dat almal moet kom\ninloer by die tafel op \u2018n gereelde basis en kom s\u00ea sou hulle enige plek heen wou\ngaan anders as die speelplek of die tafel! Verduidelik ook dat niemand alleen\nbadkamer toe gaan nie. Die hele gesin kan sommer saam badkamer toe gaan as\njulle daar aankom &#8211; dit verhoed dat iemand later alleen af dwaal toilet toe! Ek\nglo mense verstaan en sal begrip h\u00ea as boetie saam met mamma en sussie in die\nbadkamer is.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">5.\nMeeste plekke het deesdae kinderoppasers en ouers moet hulle eie diskresie\ngebruik rondom die gebruik van hulle. Probeer dalk die tyd sien as kwaliteit\ntyd saam met die kinders en staan nader aan die speelterrein en speel saam!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As\ndie kos kom kan almal saam gaan eet of ouers kan mekaar aflos en beurte maak.\nS\u00ea vir hulle dat hul n\u00earens mag gaan saam met vreemde mense of nuwe maatjies\nnie, probeer dit ook doen sonder om hulle bang te praat.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">4.\nSolank as wat almal nog in die winkel se trollie kan inpas, laai hulle in!\nKlein babatjies kan in \u2018n drasak of \u201ccarrier\u201d gedra word eerder as drabare\nkarstoeltjie of stootwaentjie. Nie net sal dit vinniger gaan nie maar sal ook\nhelp om te keer dat almal iets van die rakke afgryp. Vrugte is by sommige\nwinkels beskikbaar by die ingang vir kinders om te geniet terwyl mens koop en\ndit help om die kinders bietjie besig te hou.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">6.\nIn die parkeerarea moet mens vinnig wees. Besluit vooraf wat jou plan van aksie\nis en verduidelik dit ook aan die kinders. Persoonlik laai ek eerste die\nkinders in en gordel hulle vas, waarna ek hulle deure sluit en dan vinnig die\npakkies agter in die kar laai. Ek voel dan is hulle \u201cuit die oog\u201d en almal\nveilig op een plek. Sommige mense sal redeneer dat hul vas is in die kar en ver\nvan jou af is, sou iemand jou in die parkering vaskeer&#8230; Hoe dit ookal sy,\ngebruik jou eie oordeel en kry almal veilig in die kar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">7.\nKinders moet veilig voel by hulle skool. \u2018n Veilige skoolomgewing laat ouers\nook toe om met gemoedsrus te gaan werk en produktief te wees. Kies \u2018n veilig\nplek by die skool waar jy hulle kry &#8211; dit moet agter die heinig wees en nie\nafgele\u00eb van die naskool personeel nie. Die bankie binne die skool paar meter\nvan die hek byvoorbeeld is voldoende en jy kan instap en hulle gaan haal. Kommunikeer\nook met die skool as jy gaan laat wees om hulle op te laai en laat hulle binne\nkan weg saam die naskool kinders.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">8.\nDaar is GPS horlosies beskikbaar op die mark vir kinders wat defnitief kan help\nmet die veiligheid en gemoedsrus van ouers. &nbsp;Kinders met fone en tablette moet ook\nversigtig wees om dit in die publiek te gebruik omdat dit hulle \u2018n maklike\nteiken maak vir rowers.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">9.\nOns kinders moet te alle tye weet dat ons as ouers of voogde hulle veilige hawe\nis! Maak nie saak wat nie! Of hulle verkeerd opgetree en hierdie nalatigheid\ntot die gevaarlike situasie gelei het of nie. Dis uiters belangrik dat kinders\nsal besef dat hulle na hul ouers kan gaan wanneer sulke dinge gebeur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">10.\nLaastens, as ons almal kan probeer om ons kinders groot te maak om goedhartige\nmense te wees wat mekaar opbou en verryk kan die toekom net blink lyk vir ons\nkinders, kleinkinders en ons land!&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wees\nversigtig en maak julle veiligheid \u2018n prioriteit maar geniet ook die tyd saam\njou kinders!&nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Zanj\u00e9 Kromhout As ouer is my grootste begeerte om ons kinders gelukkig te sien, dat hul veilig is en om groot te word as \u201clekker\u201d en goeie mense. Daar is vir my ook niks mooier as kinders se onskuld en hulle hartjies wat in oorvloed, sonder enige vrae glo en vertrou in die goedheid van die w\u00eareld nie.&nbsp; Mens moet so versigtig wees om daai onskuld en vertrou te koester. Deesdae s\u00ea ons so maklik, \u201cPasop! Sluit die deur\u201d of \u201cNee kom hier, hulle gaan jou steel\u201d. Ons moet ons woorde versigtig kies en nie losweg gebruik nie sodat ons kleintjies nie die \u00earens van die saak vergeet nie. Ongelukkig moet ons as ouers in Suid-Afrika proaktief optree rondom ons kinders se veiligheid. Met \u2018n paar maatre\u00ebls en riglyne hoef uitstappies nie \u2018n stresvolle situasie te wees nie. 1. Met ouer kinders kan mens vir hulle gevare verduidelik, sonder om vrees aan te blaas, maar eerder feitelik te wees. Gebruik eenvoudige woorde en verwys gepaste scenarios wat kan lei na gevaarlike situasies. Moenie dit oorkompliseer nie. Hou dit eenvoudig- \u201cless is more\u201d. 2. Trek hulle helder aan! Dit sal help dat hulle maklik uitstaan tussen \u2018n see van ander [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-10470","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"deur Zanj\u00e9 Kromhout As ouer is my grootste begeerte om ons kinders gelukkig te sien, dat hul veilig is en om groot te word as \u201clekker\u201d en goeie mense. Daar is vir my ook niks mooier as kinders se onskuld en hulle hartjies wat in oorvloed, sonder enige vrae glo en vertrou in die goedheid van die w\u00eareld nie.&nbsp; Mens moet so versigtig wees om daai onskuld en vertrou te koester. Deesdae s\u00ea ons so maklik, \u201cPasop! Sluit die deur\u201d of \u201cNee kom hier, hulle gaan jou steel\u201d. Ons moet ons woorde versigtig kies en nie losweg gebruik nie sodat ons kleintjies nie die \u00earens van die saak vergeet nie. Ongelukkig moet ons as ouers in Suid-Afrika proaktief optree rondom ons kinders se veiligheid. Met \u2018n paar maatre\u00ebls en riglyne hoef uitstappies nie \u2018n stresvolle situasie te wees nie. 1. Met ouer kinders kan mens vir hulle gevare verduidelik, sonder om vrees aan te blaas, maar eerder feitelik te wees. Gebruik eenvoudige woorde en verwys gepaste scenarios wat kan lei na gevaarlike situasies. Moenie dit oorkompliseer nie. Hou dit eenvoudig- \u201cless is more\u201d. 2. Trek hulle helder aan! Dit sal help dat hulle maklik uitstaan tussen \u2018n see van ander [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-09-25T09:00:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:40:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke\",\"datePublished\":\"2019-09-25T09:00:38+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:49+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/\"},\"wordCount\":945,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/blog_safety.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/\",\"name\":\"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/blog_safety.png\",\"datePublished\":\"2019-09-25T09:00:38+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:49+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/blog_safety.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/09\\\/blog_safety.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"http:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies","og_description":"deur Zanj\u00e9 Kromhout As ouer is my grootste begeerte om ons kinders gelukkig te sien, dat hul veilig is en om groot te word as \u201clekker\u201d en goeie mense. Daar is vir my ook niks mooier as kinders se onskuld en hulle hartjies wat in oorvloed, sonder enige vrae glo en vertrou in die goedheid van die w\u00eareld nie.&nbsp; Mens moet so versigtig wees om daai onskuld en vertrou te koester. Deesdae s\u00ea ons so maklik, \u201cPasop! Sluit die deur\u201d of \u201cNee kom hier, hulle gaan jou steel\u201d. Ons moet ons woorde versigtig kies en nie losweg gebruik nie sodat ons kleintjies nie die \u00earens van die saak vergeet nie. Ongelukkig moet ons as ouers in Suid-Afrika proaktief optree rondom ons kinders se veiligheid. Met \u2018n paar maatre\u00ebls en riglyne hoef uitstappies nie \u2018n stresvolle situasie te wees nie. 1. Met ouer kinders kan mens vir hulle gevare verduidelik, sonder om vrees aan te blaas, maar eerder feitelik te wees. Gebruik eenvoudige woorde en verwys gepaste scenarios wat kan lei na gevaarlike situasies. Moenie dit oorkompliseer nie. Hou dit eenvoudig- \u201cless is more\u201d. 2. Trek hulle helder aan! Dit sal help dat hulle maklik uitstaan tussen \u2018n see van ander [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-09-25T09:00:38+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:40:49+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke","datePublished":"2019-09-25T09:00:38+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:49+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/"},"wordCount":945,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/","name":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png","datePublished":"2019-09-25T09:00:38+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:49+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/blog_safety.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/veiligheid-in-winkels-speelareas-en-publieke-plekke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Veiligheid in winkels, speelareas en publieke plekke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10470","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=10470"}],"version-history":[{"count":0,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10470\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=10470"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=10470"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=10470"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}